Verified Reviews

Bloemfontein

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloemfontein

Rated 4.1 out of 5 based on 1453 reviews.

Bloemfontein

Charrie's Corner

"Lekker oorslaapplek as mens ver ry."

Bloemfontein

Marrakech Guest House

"Dis definitief die moeite werd om dit deel te maak van langpadreisplanne."

Bloemfontein

Melsetter's Guesthouse

"Ek het nie besef dat daar so baie is om te doen in Bloemfontein nie. Sal volgende keer graag meer wil sien, maar ons het net oorgeslaap om die rit vanaf die see korter te maak."

Bloemfontein

Een Een Vyf Albrecht

"Mens moet ten minste twee volle dae daar spandeer. Soveel om te sien en doen."

Bloemfontein

Oakwood Lodge

"Lekker dorp."

Bloemfontein

Pepper Tree

"Strate in swak toestand."

Bloemfontein

Edaneg

"Great as an overnight destination. "

Bloemfontein

Monte Christo Hotel

"Baie verwaarloos."

Bloemfontein

Wi Villa Lê

"Goeie plek om oor te bly as jy reis. Die paaie in Bloem is ongelukkig in 'n baie slegte toestand."

Bloemfontein

Melsetter's Guesthouse

"Daar sal net drasties iets aan die massiewe slaggate gedoen moet word! Die paaie is regtig in 'n baie swak toestand!"

Bloemfontein

@ Greys Guesthouse

"Met my moeder gereis van 83 jaar en alles was gemaklik en gerieflik vir 'n bejaarde."

Bloemfontein

Pepper Tree

"Great for a stop-over!"

Bloemfontein

Edaneg

"Die Paaie in bloem is baie sleg en vol gate, die gras moet gesny word, oral is dit oorgroei. Dit lyk of die munisipale dienste nie meer bestaan nie. Andersins is dit maar net nog 'n SA dorp, daar is nie veel om te doen in Bloem nie. Vir ons is dit net 'n oorslaappunt."

Bloemfontein

De Stallen Golf Villas and Golf Course

"Nie veel om te doen vir toeriste nie. Meer 'n plek waar mens vir een nag oorbly."

Bloemfontein

Tula 159

"Slegs oorgeslaap in Bloemfontein."

Bloemfontein

The Homestead

"Bloemfontein is altyd ons oorslaapplek as ons terug kom van die Kaap."

Bloemfontein

Charrie's Corner

"We went for a walk at the Brandkop Conservancy which was not far from our stay. It was a lovely walk that I would highly suggest to any visitors."

Bloemfontein

Marrakech Guest House

"Baie goeie ligging tussen Kaap en Gauteng."

Bloemfontein

Sleepover Lodge

"Tuine kort aandag, munisipale verantwoordelikheid. "

Bloemfontein

Aandmuzik Guesthouse

"Ryk aan geskiedenis byvoorbeeld die Vrouemonument."

Bloemfontein

Edaneg

"Daar was areas wat soos stortingsterreine gelyk het."

Bloemfontein

21 On Coetzee

"Daar is baie te sien in Bloemfontein. Ons was na die waterfront, die botaniese tuine waar jy kan braai en na die Vrouemonument. 'n Besoek aan Bloemfontein is wonderlik en daar is soveel wat ons nog moet sien volgende keer."

Bloemfontein

Oakwood Lodge

"Ons gebruik Bloemfontein gewoonlik net as 'n oornagroete van die Kaap af."

Bloemfontein

Tula 159

"Skoon, netjiese dorp en vriendelik. "

Bloemfontein

Blue Rain Guesthouse

"Sal nie vir vakansie gaan nie, maar lekker vir 'n pitstop tussen Kaap en JHB."

Bloemfontein

Charrie's Corner

"Daar is nie veel vir toeriste om te doen nie."

Bloemfontein

Edaneg

"Ons het vroeg-oggend deur die strate gery 06:00 en die stad was baie vuil. Staatsgeboue was verwaarloos met stukkende vensters en onkruit wat in geute op die dak groei. "

Bloemfontein

Aandmuzik Guesthouse

"Daar is soveel geskiedenis wat vir ons kinders baie kan beteken, soos bv. die Vrouemonument en museum."

Bloemfontein

Edaneg

"Bloemfontein se paaie kan gerus bietjie opgeknap word."

Bloemfontein

Windmill Guest House Bloemfontein

"Geniet dit om daar inkopies te doen. Het nooit onveilig gevoel nie. "

Page
Page 19 - Showing 541 to 570
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers