Verified Reviews

Bloemfontein

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloemfontein

Rated 4.1 out of 5 based on 1452 reviews.

Bloemfontein

30 on Whites Guesthouse

"Ek't nooit gedink Bloem is so mooi nie! Ons het lekker gebly."

Bloemfontein

Edaneg

"Bloemfontein het baie agteruitgegaan. Ons was teleurgesteld."

Bloemfontein

Janmar

"Ek is bly ek woon nie daar nie! Sal dalk die Oorlogsmuseum weer wil besoek. Verder geen aantrekkingskrag vir my nie."

Bloemfontein

Amity Guesthouse

"Ocean Basket altyd lekker kos en goeie diens."

Bloemfontein

21 @ Benade

"Baie goed, dankie."

Bloemfontein

21 @ Benade

"I was only in the city for one day, but the people seemed generally kind and welcoming. The environment was clean and it was easy to navigate."

Bloemfontein

Blue Crane Guest House

"Soveel ryk aan geskiedenis. Groot toeriste-aantreklikheid. Pres Brandstraat, Vrouemonument ens."

Bloemfontein

Aandmuzik Guesthouse

"Bloemfontein het baie agteruitgegaan. Die paaie is in 'n swak toestand en die stad lyk verwaarloos. Dit is regtig jammer dat so 'n pragtige stad so agteruitgegaan het!"

Bloemfontein

Bloem Hart Gastehuis

"Eerste keer wat ons in die Rosestad oor gebly het. Die mense is vriendelik en ons was aangenaam verras met hulle gasvryheid."

Bloemfontein

Edaneg

"Typical city life. Busy and a bit scary after dark."

Bloemfontein

Isabella's Accommodation

"Die onderhoud van strate en veral die wit, afgebakende bane op die pad is baie dof en het onsekerheid veroorsaak m.b.t. die rit en watter bane om te volg, veral wanneer 'n mens onbekend is met die roete of omgewing."

Bloemfontein

Gloriam @ Dan Pienaar

"Lekker slaap na ver ry."

Bloemfontein

A and R Guesthouse

"Slegs oornagbestemming."

Bloemfontein

Three Olive Trees

"Bloemfontein is a great place for business travelers as everything is close by and it's a great city to network."

Bloemfontein

Recato Gastehuis

"Potholes need some serious attention, specially the suburbs!"

Bloemfontein

At 36

"Was te kort daar om regtig kommentaar te kan lewer."

Bloemfontein

Three Olive Trees

"Goeie oornagplek. Nie bekend met Bloem se toeriste-potensiaal nie. "

Bloemfontein

Nightingale Guesthouse

"Stop over to break long hauls to the coast."

Bloemfontein

Road Lodge Bloemfontein Airport

"Didn't do much, was there for business, but the city has a lot of bad roads."

Bloemfontein

Cura Lodge

"Het nie in Bleomfontein vakansie gehou nie, net oornag."

Bloemfontein

Home Sprint Home

"Baie te sien, net verkeer baie besig."

Bloemfontein

21 @ Benade

"Ongelukkig nie baie tyd gehad om rond te ry nie."

Bloemfontein

21 @ Benade

"Ons gebruik Bloemfontein slegs vir 'n een nag oorslaap vir 'n breek agv. 'n ver reis."

Bloemfontein

Kestell Stables

"Die plaaslike munisipaliteit is glad nie betrokke om die stad in stand te hou nie. Groot maatskappye soos Raubex ens. probeer die stad se Roos-beeld agtermekaar kry. Wateronderbrekings is 'n probleem."

Bloemfontein

Edaneg

"Afrikaans bly sentraal. Veilig gevoel."

Bloemfontein

Aandmuzik Guesthouse

"Bloemfontein has an air of neglect about it, streets and dirty and overgrown, the positive is that the people are friendly. A visit to the Boeremark on a Saturday morning is a must!"

Bloemfontein

Cottages @ Moffett

"Paaie in swak toestand en dorp nie skoon nie."

Bloemfontein

Edaneg

"Peaceful place. Feels safer than Johannesburg. The people were friendly."

Bloemfontein

Glenmore Guesthouse

"Baie mooi plattelandse stad!"

Page
Page 17 - Showing 481 to 510
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers