Verified Reviews

Bloemfontein

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloemfontein

Rated 4.1 out of 5 based on 1453 reviews.

Bloemfontein

Edaneg

"Ons het vroeg-oggend deur die strate gery 06:00 en die stad was baie vuil. Staatsgeboue was verwaarloos met stukkende vensters en onkruit wat in geute op die dak groei. "

Bloemfontein

Aandmuzik Guesthouse

"Daar is soveel geskiedenis wat vir ons kinders baie kan beteken, soos bv. die Vrouemonument en museum."

Bloemfontein

Edaneg

"Bloemfontein se paaie kan gerus bietjie opgeknap word."

Bloemfontein

Windmill Guest House Bloemfontein

"Geniet dit om daar inkopies te doen. Het nooit onveilig gevoel nie. "

Bloemfontein

Franklin View

"Baie oulike bestemming, baie van die plekke is toe die tyd van die jaar, bv. breweries, planetarium ens. wat onverwags is. Oliewenhuis Art Gallery was ons gunstelingplek om te besoek."

Bloemfontein

Wi Villa Lê

"Ek het my studies in Bloemfontein begin en voltooi. My eerste onderwyspos was in Bloemfontein. Ek sal altyd 'n sagte plekkie hê vir Bloemfontein."

Bloemfontein

Genesis Self-catering Apartments

"Ons het net daar deurgery na ons endbestemming."

Bloemfontein

Bella Blue Guesthouse

"'n Lekker plattelandse stad met al die nodige winkels beskikbaar."

Bloemfontein

21 @ Benade

"Mooi, gerieflik halfpad, netjies, vriendelik. "

Bloemfontein

Edaneg

"Hulle kitskosplekke is baie vuil."

Bloemfontein

Lemon Tree Guest Rooms

"Sal nie sommer Bloemfontein aanbeveel as 'n toeristebestemming nie. Is egter 'n gawe plek om te oornag op 'n lang reis."

Bloemfontein

Bains Lodge

"Lekker plek."

Bloemfontein

Allegro Guesthouse Bloemfontein

"Bloem people are warm and am not saying this because I live here, it's because I interact with accomodation establishments from time to time and most of them are really warm people. And outing in Bloem is always a nice experience."

Bloemfontein

Cottages @ Moffett

"Goeie oornagstad. A.g.v Covid was meeste toerisme aktiwiteite ongelukkig nie beskikbaar nie."

Bloemfontein

ParkHill Luxury Accommodation

"Die restaurante maak net vroeg toe as jy op Saterdag arriveer. So mense moet vroeër daar kom as jy dit beter wil ervaar."

Bloemfontein

21 @ Benade

"Gaan gereeld."

Bloemfontein

21 @ Benade

"Lekker ou plekkie."

Bloemfontein

Tsessebe Guesthouse

"Good, nice city."

Bloemfontein

Aandmuzik Guesthouse

"It's a very nice location to be at and it is near to everything."

Bloemfontein

Cloud @ 96

"Doen gereeld inkopies in Bloemfontein."

Bloemfontein

Genesis Self-catering Apartments

"I would definitely recommend it."

Bloemfontein

'n Cherry Lane Selfsorg en B&B

"Soos alle fasiliteite in Suid-Afrika is agteruitgang ongelukkig 'n realiteit. "

Bloemfontein

Relax @ Dersley

"Very peaceful, great destination for and a peaceful break. "

Bloemfontein

21 @ Benade

"Wil graag meer tyd spandeer om geskiedkundige plekke en museums te besoek."

Bloemfontein

Nightingale Guesthouse

"Vir my is Bloem 'n oorslaapplek op pad na die Kaap. Het in die verlede Bloem maandeliks besoek vir werk en baseer my antwoord op die ondervinding ook."

Bloemfontein

Sangiro Game Lodge

"Wens net die stad was skoner. Lieflike mense."

Bloemfontein

Angels Haven Guesthouse

"Great city with great people! Love it!"

Bloemfontein

Melsetter's Guesthouse

"Gaan altyd vir besigheid, het dit nog nooit anders besoek nie."

Bloemfontein

Aandmuzik Guesthouse

"Die stad kom oor die algemeen baie vuil voor. Strate en sypaadjies lyk sleg. "

Bloemfontein

Melsetter's Guesthouse

"Very nice place. "

Page
Page 20 - Showing 571 to 600
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers