Verified Reviews

Bloemfontein

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloemfontein

Rated 4.1 out of 5 based on 1475 reviews.

Fichardt Park, Bloemfontein

Angels Haven Guesthouse

"Rustig omgewing, maar tog naby genoeg aan alles."

Bloemfontein

28onCalliope

"Veilige plek."

Fichardt Park, Bloemfontein

Sola Gratia

"Nabygeleë aan alles."

Universitas, Bloemfontein

Edaneg

"Baie gastehuise in omgewing wat kompetisie stimuleer."

Fichardt Park, Bloemfontein

Cottages @ Moffett

"Baie goeie buurt en naby die mees belangrike besighede en restaurante. "

Bloemfontein

Sangiro Game Lodge

"Ek kan nie glo Bloemfontein het so agteruit gegaan nie. Vullishope op elke hoek en draai oppad na die Skougronde. Regtig nie die skoonste dorp nie.."

Dan Pienaar, Bloemfontein

The Homestead

"Ideaal vir oornag in Bloemfontein."

Fichardt Park, Bloemfontein

Villa Vredenrust

"Al irritasie was dat alhoewel die winkels in die winkelsentrum hulle dienstye adverteer tot 21:00. Al die winkels in die sentrums is al gesluit was teen 18:00. "

Park West, Bloemfontein

Nightingale Guesthouse

"The area is functional and convenient for parents travelling to the nearby schools (Eunice Girls High and Grey College)."

Waverley, Bloemfontein

La Dolce Vita

"Pragtige, veilige en stil voorstad. Ideaal vir 'n reisiger."

Bloemfontein

At Sixty Eight Guesthouse

"Won't visit it as a tourist. Merely a stop through to my destination."

Waverley, Bloemfontein

Deane Cottage

"Baie mooi, ou, rustige buurt."

Heuwelsig, Bloemfontein

Amandia Guest Rooms

"Heuwelsig is werklik 'n goeie opsie om rustig te wees. Baie stil area."

Langenhovenpark, Bloemfontein

Recato Gastehuis

"Goeie winkels en eet opsies. Veilige area."

Fichardt Park, Bloemfontein

Sola Gratia

"Baie rustig, skoon en veilig."

Bloemfontein

Blue Rain Guesthouse

"Goeie halfweg stop."

Fichardt Park, Bloemfontein

Blue Crane Guest House

"Rustige voorstad met winkelsentrum en wegneemeetplekke binne loopafstand."

Universitas Ridge, Bloemfontein

Grace Cottage

"Goed geleë as jy plekke moet besoek in daardie deel van Bloemfontein."

Bloemfontein

Elior Guest House

"Its a great city."

Fichardt Park, Bloemfontein

Cottages @ Moffett

"Cottages @ Moffett is baie sentraal naby Rosepark en Pasteur hospitale. Die Pick 'n Pay Hyper en motorhawe wat so naby geleë is, is ook 'n groot pluspunt."

Dan Pienaar, Bloemfontein

Cottonwood Guesthouse Oasis

"Dis 'n stil en rustige buurt en was vir ons baie sentraal geleë."

Fichardt Park, Bloemfontein

Swans Nest

"Dit is 'n ou stil omgewing en veilig."

Page
Page 36 - Showing 1051 to 1080
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers