Verified Reviews
Bloemfontein
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Bloemfontein
Rated 4.1 out of 5 based on 1453 reviews.
"Daar is 'n mooi tweedehandse winkel in die omgewing met baie goeie items teen 'n baie goeie prys. Goeie eetplek sowat 15 kilo's weg. Buiten dit sou ek nie sê dis nie 'n toeristebestemming nie. Eerder net 'n goeie rustige area om 'n ruskansie te neem op die lang pad vanaf Kaapstad."
"Alles was puik. Aanwysings hoe om daar te kom, ontvangs, oornag geriewe, heerlike ontbyt. Rustig na die hele dag op 'n besige roete van die Kaap af. Sal dit graag aanbeveel. "
"Met die Vroue-monument, met baie on te sien, net om die draai 'n goeie uitstappie vir besigtiging en tydverwyl. "
"Baie lekker en stil oor die kersvakansie (verkeer is lieflik) en het 'n lekker dag spandeer by Gwen Bali."
"Rustige, veilige woonbuurt waar mens kan ontspan en gaan stap sonder terwyl die son water trek."