Geverifieerde Resensie
Bloemfontein
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloemfontein bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 1473 resensies.
"Bloemfontein se mense is fantasties, maar die stad self het baie agteruit gegaan, strate en sypaadjies is tekenend van wat in die res van ons pragtige land aan die gang is."
"Gaan baie agteruit. Kan meer toeriste-aantreklikhede wees. Lekker restaurante maak toe."
"We loved the Naval Hill, Art Museum, National Museum as well as the malls Mimosa and Loch Logan."
"Maak graag 'n draai by Casa Bella Trattoria. Hulle kos is fantasties. Diens is fantasties. Ons was baie verbaas om eerlik te wees. Pleasantly surprised."
"It depends on how long your travel distance is. For me it's almost half way, which suits me excellently."
"Vriendelikke ontvangs en groet van almal wat ons ontmoet het asook goeie dienste."
"Bloemfontein as 'n dorp laat veel te wense. Die oorblik wat mens dit in ry vanaf die hoofroetes of buite dorpe is die verwaarlosing en tekort aan dienslewering sigbaar."
"Bloemfontein is my geboorteplek en grootwordwêreld, daarom kuier ek graag daar. Soos met baie ander dorpe en stede, kan die munisipaliteit se tekortkominge raakgesien word!"
"I live on a farm 90 km outside of Bloemfontein, but Bloemfontein is definitely a great place to stay over."
"Ons is van die platteland. Die besige stadslewe is nie vir almal nie. En die motoriste is ook nie almal bedagsaam nie. Maar ek glo dis maar normale stadsdinge. Net vreemd vir ons."
"Ek kan sê dat die stad en omliggende omgewing se paaie met slaggate kommerwekkend was."