Geverifieerde Resensie

Bloemfontein

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Bloemfontein bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.1 uit 5 gekry volgens 1473 resensies.

Bloemfontein

21 On Coetzee

"My geboortedorp. Ongelukkig is die middestad baie verwaarloos, maar daar is steeds baie mooi plekke om te sien, en familie om by te kuier."

Bloemfontein

21 @ Benade

"Erg agteruit gegaan."

Bloemfontein

Aandmuzik Guesthouse

"Universiteit is fantasties en baie skoon - kan Kovsies aanbeveel vir enige iemand om te studeer."

Bloemfontein

Acacia Lodge

"Veilige & rustige dorpie."

Bloemfontein

Nightingale Guesthouse

"Ek love Bloemfontein!"

Bloemfontein

Die Moerbeiboom

"Ons sou graag langer wou bly om die Vrouemonument en ander besienswaardighede te besigtig. Tyd was egter beperk."

Bloemfontein

Acacia Lodge

"Friendly city."

Bloemfontein

Wi Villa Lê

"Bietjie vervalle. "

Bloemfontein

Tsessebe Guesthouse

"Goeie plek vir oud en jonk."

Bloemfontein

80 on Benade

"Die Nasionale Museum, Oorlogsmuseum en die Oliewenhuis Kunsgallery is die moeite werd om te besoek. Waterfront en Mimosa Malls is baie aangenaam."

Bloemfontein

EdelRose

"Did not have time to see much as we had to rush back - we were transporting a cancer patient to East London."

Bloemfontein

Edaneg

"Vriendelike stad."

Bloemfontein

De Stallen Golf Villas and Golf Course

"Restaurante is baie naby en gerieflik beskikbaar."

Bloemfontein

No 7 GA Watermeyer

"Vir ons was dit redelik hartseer, ons is aanvanklik van Bloemfontein en het so 20 jaar terug Kaap toe getrek. Die stad het verskriklik agteruit gegaan. Paaie is in 'n swak toestand (Geen sperstrepe eers in die hoofstrate nie - CBD) Vervalle geboue en tuine. Oor die algemeen is die stad vuil. Hartseer om te weet dis was eens die Stad van Rose genoem - want nou is dit net dorings..."

Bloemfontein

Blue Crane Guest House

"Bloemfontein is definitely not a tourist destination."

Bloemfontein

Villa Vredenrust

"Interessante museums en Oliewenhuis-kunsgalery."

Bloemfontein

Horizon Stables Guesthouse

"Baie goeie restaurante. "

Bloemfontein

Klipkappertjie

"Lekker parkrun gedoen die Saterdagoggend. Bloem is 'n lekker oornagstad met baie goeie restaurante."

Bloemfontein

Blue Rain Guesthouse

"Lekker stad, goeie restaurante en altyd 'n plesier om daar te wees."

Bloemfontein

Lekker Rus

"Ek was op Bloemfontein in die vroeë 80's as student so dit het baie verander. Ons sal graag wil kom besoek om die stad te verken oor 'n paar dae."

Bloemfontein

Stay @ 126

"Dan Pienaar-area is 'n baie goeie area."

Bloemfontein

Villa Rose Cottages

"As die munisipaliteit hulle deel doen sal Bloemfontein beslis meer toeriste lok."

Bloemfontein

Cottages @ Moffett

"Even the taxi service was tops, no complains."

Bloemfontein

Tula 159

"Ons het by Ocean Basket Casino geëet. Baie swak diens en kos was regtig onsmaaklik."

Bloemfontein

Swans Nest

"No entertainment areas around Bloemfontein."

Bloemfontein

No 7 GA Watermeyer

"Verbeter padoppervlaktes asb."

Bloemfontein

Home Sprint Home

"As a sleepover destination yes, but the city is deteriorating at a rapid rate."

Bloemfontein

Recato Gastehuis

"Interessante besienswaardighede. Stad is maar verwaarloos."

Blad
Blad 12 - Wys 331 tot 360
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang