Geverifieerde Resensie

Boland

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3526 resensies.

Strand, Boland

68 On Hofmeyr

"Baie sentraal geleë."

Strand, Boland

Ocean View 602

"Ek is mal oor die Strand, maar die padwerke was baie irriterend. Mens kan nie by enige iets uitkom sonder om 'n enorme draai te ry nie. En die lieflike strand self is moeilik om te bereik op die oomblik. Hoe gouer hulle klaarmaak hiermee, hoe beter."

Strand, Boland

1405 Hibernian Towers

"Pragtige plek en baie strategies geleë on alle plekke rondom te besoek. "

Tulbagh, Boland

Raptor Rise Farm

"Daar is beslis 'n behoefde vir meer restaurante in die Tulbagh en die omgewing."

Tulbagh, Boland

Lemberg Wine Estate

"Oulike dorpie maar geen apteek. Wees gewaarsku as jy medisyne nodig het. Oulike wyn en olyf plase in omgewing. Vreeslik geniet."

Rawsonville, Boland

PicardiPlace

"Rustige en pragtige plattelandse omgewing omring deur berge."

Tulbagh, Boland

Raptor Rise Farm

"Die waterval was vir ons die hoogtepunt. Goeie museums. Bietjie gesukkel om inligting aanlyn te vind oor van die plekke."

Worcester, Boland

Da Rooms Accommodation

"Mooi dorp, genoeg om te doen en te sien."

Riebeek-Kasteel, Boland

Moreson Manor

"Beautiful village, very friendly locals. Lovely feel and safe."

Strand, Boland

Longbeach Beach House

"Lekker sentraal gelee as jy Kaapstad en omliggende areas wil verken."

Hermon, Boland

Du Vlei

"Nice little farm town."

Stellenbosch Sentraal, Boland

Eendracht Apartments

"'n Unieke omgewing en spesiale atmosfeer met heerlike restaurante, interessante winkels en kunsgalerye. By dit alles 'n wonderlike botaniese tuin alles loopafstand!"

Stellenbosch, Boland

Slaley Country House

"O my life... As jy nog nie daar was nie dan moet ek jou vra wat makeer?"

Rawsonville, Boland

Die Damhuis

"Rawsonville is goed geleë om omliggende wynplase te besoek. Die dorp self het nie regtig veel om te sien nie."

Stellenbosch Sentraal, Boland

Eendracht Hotel

"Ek sal weer en weer terugkom, ons beplan alweer ons volgende wegbreek."

Wellington, Boland

La Rochelle

"Mooi dorpie en nogal baie om te besoek in die omgewing."

Stellenbosch Sentraal, Boland

Laanhof

"Sal graag daar wil woon."

Paarl, Boland

House On Plein

"Pragtige dorp met baie om te ervaar."

Bovlei, Boland

Wellington Country House Guesthouse

"Dit 'n baie mooi, rustige en veilige omgewing wat vir 'n natuurliefhebber, wat van 'n landelike uitsig in 'n luukse gastehuis hou, besonder van waarde is. "

Paarl, Boland

DOT J J B & B

"Paarl is met een woord: Pragtig!"

Worcester, Boland

Palm la Vie

"Baie oulike dorp!"

Worcester, Boland

Palm la Vie

"Skoon en rustige dorp."

Strand, Boland

1402 Ocean View

"Baie mooi plek om vakansie te hou."

Riebeek-Kasteel, Boland

La Montagne Lodge

"Oulike klein dorpie met veel om te doen in die vallei."

Prince Alfred Hamlet, Boland

Hamlet Country Lodge

"Nie veel om te doen nie. Ons het spesifiek vriende gaan besoek. Wel pragtige deel van ons mooi land met wonderlike bergpasse en rots formasies! "

Paarl, Boland

Perle unter der Sonne

"Paarl is 'n pragtige dorp in 'n asemrowende omgewing. Daar is baie om te doen, ons was te kort daar!"

Blad
Blad 100 - Wys 2971 tot 3000
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang