Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 3557 reviews.
"Uitstekende toeristebestemming met keurige restaurante en ander winkels. "
"Dis 'n toerisme streek wat nog kan uit brei want die Boland het so baie om te bied."
"Was my eerste keer daar en absoluut mal daaroor. So baie om te sien en te doen."
"Die dorp is te besig op 'n Saterdagoggend, maar die omgewing van Ceres en Prince Alfred Hamlet bly van die mooiste in die Wes-Kaap."
"Oudekloof Wine Estate is 'n wenner. Dis jammer Paddagang Restaurant het toegemaak. Kole & Deeg in die dorp maak die beste breakfast."
"Baie sentraal vir besoeke aan wynplase, staproetes en restaurante. Pragtige, skoon dorp met verskeidenheid historiese geboue wat goed instand gehou word."
"'n Historiese, kultuurryke erfenis wat na waarde geskat moet word en uitgebou moet word."
"Stellenbosch is die hartklop van toerisme. Dis sentraal geleë. Daar is soveel in en rondom Stellenbosch om te ervaar."
"What is there not to love about Worcester!? I grew up in Worcester and no matter how far you are from Worcester, you always want to come back even if it is for a day or a month. Worcester is the place to be."