Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 3485 reviews.
"Vir mediese doeleindes is Rawsonville nie voldoende nie. Daar is nie 'n apteek in die dorp nie."
"If you not into wine farms and possibly hiking, there is not much to do. The scenery is great. Fairly central if you want to tour surrounding areas. Wish the Bainskloof Pass was open as that would make for a great trip to or from Tulbagh."
"'n Besondere, landelike streek met vriendelike mense en dorpe wat goed bestuur en versorg word."
"Ons het net een nag oorgeslaap. Het soveel as moontlik ingepas. Mooi gerieflike dorp."
"Die Craft bier is iets heel anders. Daar is so baie om van te kies. Mooiberge met hulle aarbye, en dan Thirsty Scarecrow met sy verskeie drink- en eetgoed. Sal enige tyd weer teruggaan."
"Pragtige dorp. Fantiese aandete gehad by Reubens! Tuk-Tuk was ook heerlik vir iets meer gemaklik."
"Slanghoek en mooi omliggende areas rondom Worcester, maar die dorp self sal ek nie se is juis geskik vir toerisme nie."
"Redemption Leather shop just outside town was a lovely find. Beautiful views at Val du Charron Restaurant, just outside town."