Verified Reviews
Boland
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boland
Rated 4.6 out of 5 based on 3526 reviews.
"'n Besondere, landelike streek met vriendelike mense en dorpe wat goed bestuur en versorg word."
"Ons het net een nag oorgeslaap. Het soveel as moontlik ingepas. Mooi gerieflike dorp."
"Die Craft bier is iets heel anders. Daar is so baie om van te kies. Mooiberge met hulle aarbye, en dan Thirsty Scarecrow met sy verskeie drink- en eetgoed. Sal enige tyd weer teruggaan."
"Pragtige dorp. Fantiese aandete gehad by Reubens! Tuk-Tuk was ook heerlik vir iets meer gemaklik."
"Slanghoek en mooi omliggende areas rondom Worcester, maar die dorp self sal ek nie se is juis geskik vir toerisme nie."
"Redemption Leather shop just outside town was a lovely find. Beautiful views at Val du Charron Restaurant, just outside town."
"Wow, wat 'n belewenis! Dit is voorwaar 'n juweel van 'n plek. Franschhoek is absoluut beeldskoon en daar is baie om te doen in die omgewing."
"Hier is baie wynplase waar mens lekker kan gaan eet en drink. Die area is verskriklik mooi maak nie saak waar jy is nie!"
"Baie netjiese dorp met mooi besienswaardighede. Die omliggende area is ook baie mooi en die wynplase is volop."
"One of the most beautiful parts of the country. Definitely more than one visit is necessary."