Geverifieerde Resensie

Boland

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3557 resensies.

Ceres, Boland

Hillbilly Farm

"Baie mooi en skoon dorpie."

Rawsonville, Boland

Slanghoek Mountain Resort

"Baie pragtige omgewing, vriendelike mense en selfs die winter is 'n goeie tyd om daar te kuier."

Worcester, Boland

Suné's Self Catering

"Met al die wynplase in die nabyheid, is dit die regte plek om te bly."

Stellenbosch, Boland

Zorgvliet Wines Country Lodge

"We visited Babylonstoren which is well worth a visit and enjoyed a spa day and lunch at Lanzerac."

Worcester, Boland

Rotrix Cottage

"Sal graag die wynplase wou besoek. Nie seker of 'n mens vooraf moet reël en of is daar 'n moontlikheid is om dit wel te kan doen nie."

Tulbagh, Boland

Raptor Rise Farm

"Ou geskiedkundige dorpie as dit is waarvan mens hou. Baie geleenthede vir wynproe en so een of 2 kunsgallerye."

Worcester, Boland

At Leisure

"It's a bearable cold, but magnificent views."

Boland

Rooiheuwel Cottage

"Die bron van vrede, die lewe se masseuse, die plek van vergeet en vergewe."

Tulbagh, Boland

Saronsberg Vineyard Cottages

"Great views, food and wine farms."

Tulbagh, Boland

Winterhoek Farm Accommodation

"Tulbagh is 'n klein dorpie en is perfek vir 'n rustige naweek weg."

Boland

Orange Grove Wouterspan Lodge

"Wine farms all over the place. How can you not love that."

Ceres, Boland

Six On Reinecke

"We went for the snow, it was only half an hour out."

Franschhoek, Boland

Mont d'Or Franschhoek

"Bietjie duur vir wat jy in werklikheid kry. Pragtige natuurskoon!"

Tulbagh, Boland

Tulbagh Mountain Cabin

"Die dorpie self kort bietjie aandag."

Tulbagh, Boland

Montpellier De Tulbagh

"Beautiful scenic and quaint little town."

Boland

Doornkloof

"Ek bly in die Boland. Duidelik 'n groot fan."

Rawsonville, Boland

ATKV Goudini Spa

"Mooiste, pragtigste wynplase. Jammerte dis toe met lockdown."

Paarl, Boland

Picardie Guest Farm

"'n Absolute pragtige dorpie."

Rawsonville, Boland

Slanghoek Mountain Resort

"If you want to get away from the hustle and bustle of city life and you just want to reconnect with family, friends and yourself. This is the place."

Paarl, Boland

Te Moi

"Baie rustige atmosfeer, dit was lieflik."

Tulbagh, Boland

Fraaigelegen Farm

"Great area, we will be back."

Boland

Kliphout @ Platbos Log Cabins

"Moeite werd om te verken."

Worcester, Boland

Kuruma Farm Cottages

"Nice and close to Kuruma, but you still feel remote on the farm."

Paarl, Boland

Nuwerus Lodge

"Mooi dorpie!"

Boland

Vineyard House

"Die Boland is seker een van die beste bestemmings vir enige wynliefhebber, maar ook vir die natuurentoesias. Die berge en valleie is talloos en pragtig. Doen jouself 'n guns en besoek die Boland. Stellenbosch-omgewing is die gewildste en pragtig, maar definitief nie die enigste of beste nie - kyk bietjie noord na die Breederiviervallei by Robertson, McGregor, Ashton, Montagu ens, en dan weer ooswaards na die Hemel-en-Aarde vallei naby Hermanus."

Boland

White Bridge Farm

"Dis lekker in die Boland."

Blad
Blad 53 - Wys 1561 tot 1590
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang