Geverifieerde Resensie
Boland
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3557 resensies.
"Baie pragtige omgewing, vriendelike mense en selfs die winter is 'n goeie tyd om daar te kuier."
"We visited Babylonstoren which is well worth a visit and enjoyed a spa day and lunch at Lanzerac."
"Sal graag die wynplase wou besoek. Nie seker of 'n mens vooraf moet reël en of is daar 'n moontlikheid is om dit wel te kan doen nie."
"Ou geskiedkundige dorpie as dit is waarvan mens hou. Baie geleenthede vir wynproe en so een of 2 kunsgallerye."
"If you want to get away from the hustle and bustle of city life and you just want to reconnect with family, friends and yourself. This is the place."
"Die Boland is seker een van die beste bestemmings vir enige wynliefhebber, maar ook vir die natuurentoesias. Die berge en valleie is talloos en pragtig. Doen jouself 'n guns en besoek die Boland. Stellenbosch-omgewing is die gewildste en pragtig, maar definitief nie die enigste of beste nie - kyk bietjie noord na die Breederiviervallei by Robertson, McGregor, Ashton, Montagu ens, en dan weer ooswaards na die Hemel-en-Aarde vallei naby Hermanus."