Geverifieerde Resensie

Boland

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Boland bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3526 resensies.

Strand, Boland

Odeon Beach Break

"Gedurende Februarie was dit heerlik. Die Strand is besig om goed te ontwikkel en dit is naby goeie eetplekke en sentrums."

Paarl, Boland

Autumn Lane

"Lekker stad/dorp met plattelandse atmosfeer."

Riebeek-Kasteel, Boland

Absolute Castillo

"Riebeek Kasteel is 'n pragtige dorpie met 'n lekker rustige atmosfeer. Baie lekker restaurante."

Worcester, Boland

Palm la Vie

"Pragtige dorpie, wil voorkom of misdaad toeneem en mense waarsku teen diefstal."

Tulbagh, Boland

Lemberg Wine Estate

"Tulbagh is bekoorlik en wek nostalgie. "

Boland

Basterskloof

"Botrivier was nooit 'n dorp wat ons aandag getrek het nie, maar na die naweek weet ons daar is heelwat bedrywighede wat dit absoluut die moeite werd maak om te besoek."

Strand, Boland

The Little Flower

"Die weer het baie mooi staan gespeel en die water was so warm."

Worcester, Boland

De Bergen

"Mooi dorp tussen pragtige berge."

Strand, Boland

5 Lantra

"Pragtig en naby alles. 100 m van die water af. Awesome."

Riebeek-Kasteel, Boland

Moreson Manor

"Baie oulike dorpie gaan definitief terug om meer tyd in en om die plekkie te spandeer."

Tulbagh, Boland

Saronsberg Vineyard Cottages

"Pragtig! Heerlike restaurante. Ons het drie besoek tydens one verblyf en die omgewing deeglik verken. "

Strand, Boland

Hibernian Towers 14.03

"The Strand is beautiful, will most definitely return."

Worcester, Boland

Kuruma Farm Cottages

"Rustig maar nie veel om te sien nie."

Riebeek-Wes, Boland

Gabriella's Accommodation

"Was vir die eerste keer daar. Awesome plek."

Worcester, Boland

Linge Longa

"Pragtige plek met wonderlike plat op die aarde mense."

Die Boord, Boland

Besigheim

"Veilig en naby aan hospitaal en groot Spar. Enkele minute se ry na sentraal Stellenbosch. "

Van Ryneveld, Boland

Blakes Terrace 903

"Good security. Pool area could do with having sunbeds available."

Stellenbosch Sentraal, Boland

Lemon Rind

"Very nice area, would definitely go back to visit without a doubt."

Worcester, Boland

Palm la Vie

"We love Worcester. "

Tulbagh, Boland

Witzenberg Guest Farm

"It is quite a good experience to look at the history and experience the quaint locations in the area. Certainly a place to visit again."

Rawsonville, Boland

Slanghoek Mountain Resort

"Pragtige omgewing en natuur."

Strand, Boland

Welterusten Guesthouse

"A good beach to visit, with restaurants on the beach front. "

Rawsonville, Boland

ATKV Goudini Spa

"Die dorp kort meer inkopiewinkels, ons moes Worcester toe ry om te koop wat ons nodig gehad het. Andersins is die dorp met sy asemrowende agtergrond van berge en wingerde perfek!"

Strand, Boland

409 Hibernian Towers

"Die see, die vars lug, die berge, die weer, ag sommer alles oor die Strand het my oorwin, selfs die pryse in die winkels."

Strand, Boland

Pebble Moon Strand Woonstel

"Miskien nie die beste swemstrand nie, maar heerlike weer en nie so mal besig soos die meer gewilde strande. Kinders kon heerlik in die sand speel en ons kon ontspan. Alles is naby en kan na gestap word."

Van Ryneveld, Boland

Ashley on Beach Strand @ Deluxe Apartment 409

"I loved everything about the place. You are amazing. Thank you and I will be back."

Blad
Blad 83 - Wys 2461 tot 2490
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang