Verified Reviews

Boland

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Boland

Rated 4.6 out of 5 based on 3491 reviews.

Paarl, Boland

Skinkikofi

"Paarl is 'n skoon plek en die inwoners baie vriendelik."

Strand, Boland

Pebble Moon Strand Woonstel

"Aanbeveel vir enige een."

Brandwacht, Boland

Feel @ Home

"Netjiese veilige area."

Die Boord, Boland

Besigheim

"Pragtige plek!"

Dalsig, Boland

87 Buitekring Gaste Akkommodasie

"Mooi omgewing met voëls en eekhorinkies."

Tulbagh, Boland

EpiStay

"Tulbagh is 'n ware toerisme-bestemming en 'n moet om te besoek."

Paarl, Boland

A'Queenslin Guesthouse

"Sentraal geleë vir 'n toeris en boonop in 'n pragtige omgewing."

Rawsonville, Boland

Die Damhuis

"Vriendelikste mense in die wêreld."

Uniepark, Boland

Marie B&B

"Baie rustig."

Paarl, Boland

Nuwerus Lodge

"Paarl is so peaceful and wonderful. "

Stellenbosch Central, Boland

Eendracht Hotel

"Pragtige dorpie en alles is loopafstand van mekaar af. Veilige strate en vriendelike mense."

Strand, Boland

St Tropez 503

"Ek sal dit aanbeveel gedurende die werksdae, maar die toestroming van mense oor die naweke, met geraas en rommel sal ek definitief nie aanbeveel nie."

Riebeek West , Boland

Church Hills Boutique Guest House

"Pragtige dorp en vriendelike mense!"

Strand, Boland

Golf House

"Groot probleem met dronk jongmense oor naweke deur die dag en in die aand. Het glad nie veilig gevoel om rond te loop nie. Baie sad, want 'n paar jaar terug het ons vir lang ente teen die strand opgestap. Nou met sonsonder is dit nie veilig nie. Informele straat vendors verkoop openlik dwelms aan jongmense. Waar is die polisie se teenwoordigheid?"

Brandwacht, Boland

Feel @ Home

"Rustige omgewing."

Worcester, Boland

Palm la Vie

"Vreeslike mooi plekkie."

Riebeek-Kasteel, Boland

3 Walter Street

"Pragtige dorpie, mooi natuurskoon."

Stellenbosch Central, Boland

Boschhuis Apartments – Stellenbosch

"Die paaie is baie besig en smal, stap is jou beste opsie, daarom is verblyf wat sentraal is, baie gerieflik."

Strand, Boland

C-Rus

"Ek is mal oor Strand."

Paarl, Boland

DOT J J B & B

"Goed geleë om Kaapstad en omgewing te besoek."

Paarl, Boland

Little Oak Garden Cottages

"Must visit: The Taal Monument. The view from there is awesome. The strawberry shop has freshly picked strawberries at very reasonable prices. Babylonstoren is a must see. Delicious food at the garden restaurant. We will be back soon."

Stellenbosch, Boland

Domaine Coutelier

"'n Mooie dorpie en die omgewing is absoluut pragtig."

Worcester, Boland

Da Rooms Accommodation

"My pa het familie gehad wat in Worcester gebly het en wou net weer 'n slag sien hoe dit daar lyk. Groot was my verrassing toe ek Trappestraat herken en ook die huis waar my pas se suster gebly het tot sy oorlede is 42 jaar gelede."

Tulbagh, Boland

House 22 Tulbagh Road

"Ek het Tulbagh besoek omdat my ma daar groot geword het en my oupa en ouma daar begrawe is. Die omgewing met die berge en plase is pragtig. "

Paarl, Boland

Autumn Lane

"Baie mooi dorpie."

Paarl, Boland

A'Queenslin Guesthouse

"Dit was my heel eerste keer in Paarl. Ons was daar vir die Strongmansrun. Die dorp is so netjies en groen!"

Van Ryneveld, Boland

McLouds Studio

"Ek glo daar is seker mooi plekke, maar ek het nie veel rondgekyk nie. Waar ek was, was dit onveilig."

Lochnerhof, Boland

The Green Gecko

"Lochenerhof is 'n veilige, gevestigde woonbuurt wat naby die see, winkelsentra en wynroetes geleë is."

Rawsonville, Boland

ATKV Goudini Spa

"Pragtige omgewing."

Strand, Boland

Cape Surprise

"Our old home town so we had a good time."

Page
Page 85 - Showing 2521 to 2550
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers