Verified Reviews
Breede River Valley
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Breede River Valley
Rated 4.4 out of 5 based on 1179 reviews.
"Go out for a drive, the Tankwa-padstal or Inverdoorn are worth a visit."
"Daar is baie om te doen in en om die omgewing. Nice wynplase om nog tastings by te doen. Montpellier se tasting en pizza is natuurlik 'n moet doen. Was baie lekker."
Worcester, Breede River Valley
Tolbos Backpackers"I would recommend a visit to the Karoo Botanical Garden to get a glance of our country's flora, beautiful pathways and much more."
Rawsonville, Breede River Valley
Slanghoek Mountain Resort"Baie pragtige omgewing, vriendelike mense en selfs die winter is 'n goeie tyd om daar te kuier."
Worcester, Breede River Valley
Suné's Self Catering"Met al die wynplase in die nabyheid, is dit die regte plek om te bly."
Worcester, Breede River Valley
Rotrix Cottage"Sal graag die wynplase wou besoek. Nie seker of 'n mens vooraf moet reël en of is daar 'n moontlikheid is om dit wel te kan doen nie."
"Ou geskiedkundige dorpie as dit is waarvan mens hou. Baie geleenthede vir wynproe en so een of 2 kunsgallerye."
Rawsonville, Breede River Valley
ATKV Goudini Spa"Mooiste, pragtigste wynplase. Jammerte dis toe met lockdown."
Rawsonville, Breede River Valley
Slanghoek Mountain Resort"If you want to get away from the hustle and bustle of city life and you just want to reconnect with family, friends and yourself. This is the place."
Worcester, Breede River Valley
Kuruma Farm Cottages"Nice and close to Kuruma, but you still feel remote on the farm."
"Ceres is 'n industriële dorp, mense jaag, maar van een punt na 'n ander en is nie eintlik ingestel op toeriste nie. Die berge is pragtig en indrukwekkend, maar ons kon nie 'n stil plek iewers kry om dit te geniet nie."