Geverifieerde Resensie
Breede River Valley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Breede River Valley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1182 resensies.
Touwsrivier, Breederiviervallei
Komkyk Touwsrivier"Dis 'n lekker plek om te oornag, maar met 'n paar winkels ens."
"Mooi omgewing. Tulbagh se kelders maak lekker wyn, en die dorp en omgewing is ryk aan geskiedenis."
"The Botanical Gardens is wonderful and the Kokerboom restaurant is very good."
"Alle fasiliteite binne bereik, en naby aan wynroete en omliggende toerisme-aantreklikhede."
"Mooi kleim, skoon dorp met vriendelike mense en lekker eet plekke! Ons het Tulbagh baie baie geniet!"
"Pragtige natuurskoon met berge op jou voorstoep. Groot mall om al jou inkopies by te doen, indien nodig."
"Ons was baie lastig geval deur kinders wat bedel in die strate - hulle is baie opdringerig en lastig. Die dorpie self is pragtig met sy ou geboue en is uitsonderlik skoon en netjies."
"In die omgewing van Worcester is daar redelik baie om te doen. Heelwat wynkelders wat kan besoek word vir wynproeë en of om sommer net lekker te gaan sit en iets te eet. Baie mooi omgewing. "
Rawsonville, Breederiviervallei
La Bri Guest House"Wat 'n groot verrassing om die woongebied van die dorpie self te kon ontdek. Beslis 'n besoek werd."
"Small, but interesting museum on the 1969 earthquake with - in the end - an unexpected positive outcome for the city."
"Undiscovered gem this little town. After knowing nothing about Tulbagh, as have now been there twice this year. And we still haven't explored all the places."
"Just another small town, with lots to offer if you are prepared to explore Church Street with its variety of restaurants and art galleries. The Paddagang Restaurant must be on your bucket-list, even if you don't stay over."