Geverifieerde Resensie
Breede River Valley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Breede River Valley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1137 resensies.
"Pragtig! Heerlike restaurante. Ons het drie besoek tydens one verblyf en die omgewing deeglik verken. "
"It is quite a good experience to look at the history and experience the quaint locations in the area. Certainly a place to visit again."
Rawsonville, Breederiviervallei
ATKV Goudini Spa"Die dorp kort meer inkopiewinkels, ons moes Worcester toe ry om te koop wat ons nodig gehad het. Andersins is die dorp met sy asemrowende agtergrond van berge en wingerde perfek!"
"Verkeersprobleme in en om dorp. Spoedgrense op N1 wissel te veel. Dit is verwarrend."
"What an awesome place for a getaway from the hustle and busy city life. Ceres, you will most definitely be seeing us again."
"We'll be back. It was special for us because we could take our dogs with us."