Verified Reviews
Breede River Valley
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Breede River Valley
Rated 4.4 out of 5 based on 1205 reviews.
Rawsonville, Breede River Valley
La Bri Guest House"Rawsonville is 'n rustige dorpie. Behalwe vir die wynplase in die omgewing is daar nie veel om te doen nie. Voldoende vir 'n luilekker rustige naweekwegbreek. "
Worcester, Breede River Valley
The Prime Spot"Word aanbeveel vir besoek aan wynplase en pragtige omgewing."
"Sentraal geleë vir besoeke aan wynlande, olyflande en Ceres-vallei."
Breedekloof, Breede River Valley
Kliphout @ Platbos Log Cabins"Perfect location for the people living in Cape Town and beautiful nature. "
Worcester, Breede River Valley
Linge Longa"Worcester needs to invest in kids activities, there is just not enough for kids to do."
"Meeste mense is bewus daarvan dat dit 'n dorp met uiterste temperature is en aanvaar dat die toeristebestemmings daarvoor ingerig is. Olive Terrace waar ek aandete geniet het was heerlik."
Worcester, Breede River Valley
Tolbos Backpackers"Sal hard moet werk aan hulle toerisme indien hulle dit wil bemark."
"Die dorpie is baie interessant, want dit is so geskiedkundig. Daar is genoeg wynplase om te besoek, as jy van die soort ding hou."
"Ek stel voor al die plekke kry lugreëling aangesien Tulbagh BAIE warm kan word. "
Rawsonville, Breede River Valley
ATKV Goudini Spa"Skoonste dorpie wat ek in 'n lang tyd gesien het, sal wat wil gee om daar te bly! Een woord: PRAGTIG!"
Worcester, Breede River Valley
PALM LA VIE"Dit is 'n baie mooi plek en ek sal enige tyd vakansie daar gaan hou."
"Al die mense wat ons in Tulbagh raakgeloop het was so vriendelik en behulpsaam! Dis 'n wonderlike wegbreekplekkie!"