Geverifieerde Resensie
Breede River Valley
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Breede River Valley bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.4 uit 5 gekry volgens 1137 resensies.
"Relatief naby aan naburige dorpe met besienswaardighede. Dorp is baie skoon en netjies."
"Worcester is nice but not a huge amount for families to do. But it does have all the amenities you want and need plus some nice vineyards and stunning sights."
"Ceres is a very warm in the summer and cold in winter. I was so sick after the sunny weekend, but I think it's because of the dry warm weather conditions, but a very beautiful valley."
Prince Alfred Hamlet, Breederiviervallei
Rhodene Farm Cottages"Dis 'n baie klein dorpie en hy is beperk in wat hy kan aanbied."
"Olive Bistro Hotel se kos en diens was puik. Lyk wel of daar 'n paar plekke begin toemaak, seker a.g.v. al die loadshedding."
"Pragtige omgewing. So rustig. Gastekamers was naby dorp. En het lugverkoeling in gehad vir die warm aande."
"Tulbagh verbaas my elke keer as ek terugkom. Omring met pragtige 360-grade berge."
"Ons het Ceres geniet. Ziplining is een van baie besienswaarighedes in die omgewing met baie vriendelike en behulpsame personeel."
"Die dorpie Tulbagh is ongelukkig 'n slagoffer van ons regering se onvermoë om 'n beter lewe aan sy mense te gee. Die hoofstraat is besaai met werklose mense wat vinnig om toeriste brom. Meeste besighede is of gesluit of het beperkte besigheidsure. Darem is die strate redelik skoon. Die prag van die area is nie die dorp nie, maar die natuurskoon en die omliggende plase, berge, riviere, damme, staproetes en bergfietspaaie."
Touwsrivier, Breederiviervallei
Komkyk Touwsrivier"Touwsrivier se dorp het historiese belang en daar is museumstukke om te besigtig. Die dorp is ongelukkig baie vewaarloos en dit breek die algehele ervaring af na 'n teleurstelling."
"A nice place to be situated away from the city as other areas are easily accessible in an hour's drive eg. Stellenbosch, Cape Town, Ceres etc."
"Vriendelike mense en oorgenoeg wynplase om te besoek. Dit is 'n uitstekende naweekbestemming naby die Moederstad!"