Verified Reviews
Breede River Valley
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Breede River Valley
Rated 4.4 out of 5 based on 1137 reviews.
"Nee wat, die area is mooi maar ek dink nie daar is baie om te doen in Tulbagh self nie."
"Many of the wine farms close early on weekends and public holidays so be sure to phone ahead."
"Not as much to do, but friendly and warming town with beautiful mountain views."
Worcester, Breede River Valley
Eleazer @ Lyons Street"Fantastiese bestemming om net bietjie weg te kom van die daaglikse lewe se bedrywighede en rustigheid na te soek."
"Baie histories en atmosferies. Mooi argitektuur. Die museumkompleks is fantasties."
"Ceres needs more restaurants but luckily Wolseley is just down the road and they have plenty of options."
Worcester, Breede River Valley
Suites on 74"Verbruikersvriendelik en gasvry. Dorp is skoon en netjies!"
Prince Alfred Hamlet, Breede River Valley
Bon Forelle Selfsorg"Rustige plek vir rus en vrede vir jou siel en om te ontspan."
"Lovely little village with lots of history behind it. Quiet and laid-back. Beautiful scenery and nearby towns for quick day drives."
Prince Alfred Hamlet, Breede River Valley
Bon Forelle Selfsorg"Baie mooi omgewing. Naby aan Ceres, maar ver genoeg."
"Ons was by die Christmas in Winter festival - heerlik gewees. Saronsbergplaas is 'n moet vir wynproe."
"Tulbagh has the coolest little farm stalls! Such unique and creative gems to be found in them."
"Not many choices of eateries but if you travel to the surrounding areas you will find lovely places and beautiful sites."
Worcester, Breede River Valley
Uitvlugt Guest House"Worcester se eetplekke was 'n groot verrassing vir ons! Die kos was elke keer ongelooflik met ongelooflike goeie pryse. Van ontbyt tot aandete. Beslis 'n "moet besoek" vir elke Suid Afrikaner. Die omgewing se mense weet hoe om steak gaar te maak! Selfs al is daar "loadshedding". Just do it!"