Geverifieerde Resensie
Cannon Rocks
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cannon Rocks bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 56 resensies.
"Awesome place, lovely beaches. Boknes is just around the corner with the most beautiful beach. Overall, the Sunshine Coast is highly recommended."
"Die sandduine maak die parkeerareas en swemareas toe. Hulle moet dit onderhou. Andersins is dit baie mooi."
"'n Plek waarvan mens nie weet en dan brand om vir almal van te vertel, maar terselfdertyd wil mens die wonderlike geheim bewaar uit vrees dat te veel voete in toekoms als sal bederf. Veilig. "
"Kobus made our stay very comfortable. Everything (including bedding, towels and kitchen utensils) was tip-top. Plenty of great reading material, too!"
"Great plek, sal were gaan. Karavaanpark is net bietjie aan die duur kant vir my persoonlike begroting."
"Baie stil en rustig. Nie vir persone wat hou van besige strande en naglewe nie maar verseker "my cup of tea"!"
"Cannon Rocks is a lovely small little town with loads of potential. Cannon Rocks is slowly becoming the next holiday booming place to be."
"Lieflike strande, lekker speelplek op die duine. Cannon Rocks kan aanbeveel word!"