Geverifieerde Resensie
Cape Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1836 resensies.
"Dorpie is maar eenvoudig, maar mense baie gasvry en behulpsaam. Die teerpad vanaf Leeu-Gamka is 'n bonus!"
"Dit was my 2de besoek aan Sutherland, en die slaghuis wat geskuif het se diens is nie so vriendelik soos die vorige een nie. Geen fout met die vleis nie - inteendeel was dit heerlik sag."
"In hierdie moeilike tye moet pryse maar gemik word op Suid Afrikaners en nie die oorsese besoekers se bekostigbaarheid."
"Prins Albert het my verras met klein weggesteekte juweeltjies en die karoo landskap rondom die dorp is verrassend anders as dit wat jy sien rondom die N1 pad daar naby."
"Tyd het hier stil gaan staan. Pragtige, mooi skoon dorpie. Sal altyd 'n plan maak om daar te gaan kuier as ek die geleentheid kry."
Prince Albert Road, Kaap Karoo
The Cottage"Prince Albert is the most beautiful little town - makes one want to retire there."
Prince Albert Road, Kaap Karoo
Wolvekraal Guest Farm"Dit is altyd heerlik om Prins Albert te besoek. Een van ons gunstelingplekke. 'n Stop by die Lazy Lizard is altyd deel van ons beplanning vir die allerheerlikste beskuit en etes."