Geverifieerde Resensie
Cape Karoo
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Karoo bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 1912 resensies.
"At the moment - super dry. But these people have not let go of their pride of looking after and maintaining their pride and joy. Super proud of them."
"Jy kan nie net een nag in Prins Albert oorbly nie! Onthou die Rude Chef Bistro mag jy nie misloop nie. Prins Albert is 'n voorbeeld vir die res van Suid-Afrika. Hele dorp is skoon en netjies, mense is happy, opheffing is groot, munisipaliteit is effektief. Dankie Prins Albert, julle is ‘n great team!"
"Te min tyd gehad om reg daaraan te laat geskied. Sal beslis weer besoek. Heerlike etes geniet by Swartberg Hotel (aandete) en Lazy Lizzard (ontbyt)."
"Twee passe naby Sutherland wat onbeskryflike mooi uitsigte bied is die Oubergpas en Komsbergpas. "
"We loved travelling slowly through the poort, taking in the rugged surroundings. It is so worthwhile to leave the main routes in order to experience the almost forgotten parts of this beautiful part of our country."
"Dit lyk na 'n lekker plekkie om 'n paar dae te ontspan. Ons was ongelukkig oor 'n naweek van Saterdagmiddag daar en dus was meeste plekke toe. Sal beslis weer 'n draai daar maak, maar die keer sorg dat ons deur die week daar is."
"Ladismith is 'n pragtige dorpie en omgewing. Het baie toeriste potensiaal. "
"Great en welbekend vir sterrekyk. Sal altyd Jurg aanbeveel vir sy sterrekyk - professioneel, kundig en goed toegerus met besondere teleskope."
"Sutherland het my siel geraak. Die mooste dorpie met die vriendelikste mense. Sal baie beslis weer eendag wil gaan. Star Gazing saam met oom Jurg Wagenaar was 'n belewenis, asook ons besoek aan SALT."