Verified Reviews
Cape Karoo
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Karoo
Rated 4.5 out of 5 based on 1912 reviews.
"Indien jy in sterre belangstel is die SALT toer 'n moet en Jurg se sterrekyk is aan te beveel."
"'n Móét-besoek, ten minste eenmaal in 'n mens se lewe. Jurg se sterrekyk-belewenis is ook 'n móét en die planetarium se twee vertonings was 'n besonderse ervaring! Net jammer dat die N.P. van Wyk-Louw-museum nie meer oop is nie."
"A beautiful little town in the middle of the Karoo that is more than worthwhile visiting."
" What do you do there? Is always the question asked when we say we are off to Sutherland for a long weekend. This place has an atmosphere all of its own and you just need to visit it once, to experience it and get hooked. Our August/September annual destination for a weekend away. Recommended to everyone. "
"Baie naby Ladismith en beslis die moeite werd om deur die poort te ry. Pad is goed en rotsformasies baie mooi. "
"Belê in die geleentheid om te gaan sterre kyk in Sutherland. Trek warm klere aan! Dit is ontsettend droog op die oomblik. Daar is basiese winkels op die dorp. Maak 'n bevestigde bespreking, voor u die dorp besoek, veral in blommetyd. Daar was twee groot toerbusse met toeriste wat saam met ons by die sterre-kyk was. Akkommodasie is beperk op so 'n klein, gewilde dorpie."
"Just loved the art on the dirt bins. Such a clean and beautiful village. The theatre is a sight to behold. Great gin bar."
"Prince Albert is a charming small town - we also visited the nearby Karoo Donkey Sanctuary as planned. Lovely quiet spot with various coffee shops, galleries and the Swartberg Hotel. Would recommend for anyone wanting a relaxing stay. "
"Beautiful small town with incredible cultural and historic attractions."
"Great place with the cleanest air and safe hiking and friendly people and awesome Karoo beauty. "
"Het die poskantoor se "Sentrale sit my deur" vir die eerste keer in lewende lywe gesien!"
"Neem vooral de Swartberg Pass. Prachtige route door de bergen richting Oudtshoorn."
Prince Albert Road, Cape Karoo
Wolvekraal Guest Farm"Fransie Pienaar-museum is 'n moet sien. Ou meule is weggesteek en moet sigbaar gemaak word met inligtingsborde oor werking. Mooiste deel van Swartbergpas is aan Prins Albert se kant van die berg. Wynproe en verkope was toe ná 13:00 en kan baie meer prominent wees om streek se wyne te bevorder. Geologie oor die streek kan ook meer prominent gemaak word. Kunsgalerye en eetplekke is goed beman en is 'n bate."
"An old town, with not too much to do except look at the stars and it's all closed on a Sunday so make your trip the Friday/Saturday."
"We love Prince Albert and visit every winter. It has beautifully restored homes,a theatre, everyone is friendly and it must be one of the cleanest towns in South Africa."