Verified Reviews

Cape Karoo

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Karoo

Rated 4.5 out of 5 based on 1836 reviews.

Prince Albert, Cape Karoo

Bushman Valley

"Kinders wat bedel is lastig."

Sutherland, Cape Karoo

Die Heks se Huis

"Net 1 restaurant was oop op die dorp. Geen winkeltjies wat aandenkings verkoop nie, behalwe die planetarium. Sutherland is 'n pragtige plekkie, maar 'n dooie dorp."

Prince Albert, Cape Karoo

Casa Milorca

"Pragtig en interessant. Heerlike eetplekke."

Prince Albert, Cape Karoo

Elfen House and Cottage

"Een dag is te kort om Prins Albert te besoek. Sal volgende keer langer kuier."

Prince Albert, Cape Karoo

Casa Milorca

"It's safe, clean town and friendly. Will certainly visit again."

Prince Albert, Cape Karoo

At 85 on Church

"Beste pizza ooit is African Relish."

Prince Albert, Cape Karoo

Bushman Valley

"Pragtige dorpie met mooiste geboue en lekkerste restaurante."

Sutherland, Cape Karoo

Sterland Kampering

"Sutherland is definitief die moeite werd as jy SALT se toere doen."

Prince Albert, Cape Karoo

Bushman Valley

"Die dorp vol muskiete en te min kafees vir so 'n groot dorp, verder nie sleg."

Prince Albert, Cape Karoo

Onse Rus Guest House

"If you have the opportunity, spend at least 2 nights!"

Sutherland, Cape Karoo

Die Stal Cottage

"Wat 'n ongelooflike dorpie. Ons het die planetarium besoek en die sterrekyk was besonders. Puik toerleier met baie kennis wat hy graag deel. Hier is nou 'n plek waar mens kan rus. Bly sommer 'n paar dae."

Prince Albert, Cape Karoo

Aloe Guest House

"Het Saterdagoggend die mark besoek. Egte plaasondervinding. Vriendelike, plat-op-die-aarde mense. Mal oor hierdie dorpie."

Prince Albert, Cape Karoo

Karoo Khaya

"Alhoewel dit 'n klein dorpie is, was dit heerlik om die kaasfabriek te besoek."

Sutherland, Cape Karoo

Die Stal Cottage

"Meer inligting gee oor sterrewag spesifiek die besoektye veral vir besoekers wat net 'n dag deurbring op die dorp. Inligting by gastehuise beskikbaar stel. Ons het die sterrewag gemis, was te laat."

Sutherland, Cape Karoo

Sterland Kampering

"Wonderful town with loads to see and lots of learning opportunities. There are shops and petrol for restocking when on road trips."

Sutherland, Cape Karoo

Skitterland Gastehuis

"Goeie eetplekke, Oude Meule het lekker plattelands geregte."

Prince Albert, Cape Karoo

Wolvekraal Guest Farm

"Baie om te ervaar. Ons het nog nie alles gesien nie, sal weet moet gaan."

Laingsburg, Cape Karoo

Herambi Guest House

"Good stopover point on my way to Cape Town. A lovely old town with lots of charm."

Prince Albert, Cape Karoo

Teen die Randjie

"Altyd aangenaam om Prins Albert te besoek. Die boeremark is iets om te besoek."

Laingsburg, Cape Karoo

Golf View Guest House

"Laingsburg is 'n pragtige dorpie en kort beslis 'n goeie restaurant vir mense wat net 'n aand uit wil geniet. Daar is tans geen restaurant op die dorp nie."

Sutherland, Cape Karoo

Primrose Cottage

"Sutherland got into your hearts, the town needs overall upgrading. But we were informed of a couple of projects and will be returning to Sutherland to witness the opening of the Louw Museum and be part of the realization of projects related to the church."

Prince Albert, Cape Karoo

Karoo Masterclass Cottage

"Lieflike dorpie, rustige atmosfeer, skoon en netjies."

Merweville, Cape Karoo

Springbok Lodge Merweville

"Merweville is nie vir almal nie, baie stil en rustige dorpie. As jy hou van stilte en rustigheid is dit ideaal. Dorpie is skoon en mense is baie vriendelik."

Merweville, Cape Karoo

Kom Kyk Cottage

"As jy wil rus en sterre kyk."

Sutherland, Cape Karoo

Skitterland Gastehuis

"Only spent one evening in order to experience SALT, but an amazing experience."

Prince Albert, Cape Karoo

Ta Mala's Self-Catering Cottages

"Been to Prince Albert a number of times. Always lovely to enjoy a drink at Swartberg Hotel and enjoy the cullinery delights."

Prince Albert, Cape Karoo

Elfen House and Cottage

"My man se grootworddorp het deur die jare al diep in ons harte gekruip. Die skilderagtige ligging met die Swartberge in die agtergrond en die rustigheid laat elke stadsmens weer tot verhaal kom."

Laingsburg, Cape Karoo

Golf View Guest House

"Matjiesfontein is naby wat ons baie geniet het."

Page
Page 5 - Showing 121 to 150
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers