Verified Reviews
Cape Route 62
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Route 62
Rated 4.5 out of 5 based on 2352 reviews.
"Nice little place, very quirky with some nice destinations such as Eseltjiesrus, Lords,Tanagra etc. Was very hot with not a pool in sight."
"Baie om te doen in en om dorp, wynplase en kuier by rivier is 'n moet, die natuurskoon is ongelooflik."
"Route 62 is a very pleasant alternative to the N2. It has little traffic, the road is good and there is some interesting scenery. Seweweekspoort makes a fascinating trip off Route 62."
"Soos enige ander deel van die mooie We- Kaap, het Roete 62 sy eie unieke skoonheid, genoeg vars lug en die vriendelikste mense waarookal jy jouself bevind en daar is so baie om te doen om jouself mee besig te hou."
"Ceres het nie veel om te bied vir toeriste nie behalwe die togreiersmuseum en as jy wil gaan "zipline". Daar is ook nie veel restaurante nie, maar aangesien ons net twee dae daar was was daar genoeg vir ons om te doen"
"Pragtige dorp wat natuurlik meer lewe het oor naweke. Tenemos is ń moet om te besoek. Lekker etes by Tibaldis, Out of Africa en Courtyard."
"Die geologiese geskiedenis van Montagu is ongelooflik, en duidelik te sien in die wonderlike landskap reg rondom."
"A friendly town with beautiful restaurants and wineries, but mosquitoes can be a problem in the summer."
"Beautiful area with friendly people and great for wine tasting as there are a few wine estates in the area. We enjoyed the wine tasting. We used the Safari, hop on off wine bus and they picked us up our accommodation. So we could relax, and enjoy the scenery and the wine. Robertson is a friendly town and I would recommend visiting it."
"Beautiful just very hot. Street names were a bit of a challenge, as they are not very well marked, but helpful residents guided us."
"Pragtige dorpie. Verskeie besighede gemik op toeriste. Drie wynkelders is stapafstand van 3 Queens. Kwaliteit van restaurante in die klein dorpie sal jou verras."
"Very friendly residents. Peaceful. Beautiful surroundings. Many walking trails. Perhaps renting of bicycles, tractor and trailer rides through the vineyards, annual "McGregor Mile", etc. could be considered to attract more tourists."
"Montagu-omgewing het talle grondpaaie en passe, soos Pietersfontein, Patatsfontein (4×4), Doornkloof, Oubergpas en Anysberg, om maar net 'n paar te noem."
"Montagu is regtig 'n pragtige plek met 'n ou wêreldse karakter. Die ou huisies en lekker kuierplekke is besonders. Ons sou dalk net gedink het dat die lekker plekke nie al 20:00 toemaak oor 'n naweek nie."
"'n Besonderse oulike plek met lieflike huise en gerestoureerde karaktervolle huisies. Rustig. Veilig."