Verified Reviews
Cape Route 62
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Route 62
Rated 4.5 out of 5 based on 2351 reviews.
"Montagu het verbasend baie besienswaardighede, ons sal definitief weer gaan om meer te doen en sien."
"Vir my was dit iets goeds om vir my kleinkinders te wys waar ek gebore is, skool gegaan het asook die gemeentelede. Robertson bly maar 'n lekker dorp en vakansieplek."
"Heelwat eetplekke en wynplekke. Calitzdorp se omgewing is pragtig en die vrugte definitief 'n moet proe. Oudtshoorn is ook naby genoeg en propvol aktiwiteite en besienswaardighede."
"Die dorpie self het bietjie te oorontwikkel en sy rustige Karoo-stilte verloor."
"Bonnievale is a lovely getaway from the city. It's small, quiet and surrounded by farms."
"Meringspoort is 'n belewenis met sy konstruksie en fasiliteite vir besoekers en veral die padgebruikers. Baie goed gedoen, Wes-Kaap Regering Paaie-afdeling."
"Pragtige dorpie wat ek al baie dekades lank ken van deurry, maar verlede jaar vir die eerste keer oornag het. Hartlike mense en pragtige natuurskoon."
"Calitzdorp is 'n toeriste-vriendelike bestemming met 'n baie goeie ligging vir 'n dag of wat se oorstaan indien mens op reis is tussen die Noordelike provinsies en die Tuinroete."
"Ons het tog te lekker geëet by Karoo Daisy. Oor die algemeen bly die plattelanders darem maar die vriendelikste!"
"Ceres is a very quaint little town and depending on what your purpose is there is much to see in the surrounding areas using the town as your base for exploring. The neighbourhood is very quiet but the main road can be extremely bustling with staff from the surrounding businesses."