Geverifieerde Resensie
Cape Route 62
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Route 62 bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.5 uit 5 gekry volgens 2351 resensies.
Prince Alfred Hamlet, Kaapse Roete 62
Bon Forelle Selfsorg"Baie mooi omgewing. Naby aan Ceres, maar ver genoeg."
"Robertson is 'n juweel en die Four Cousins-restaurant 'n enorme verrassing van smullekker-kos, heerlike wyn en 'n gemoedelike atmosfeer."
"Goeie toerisme bestemming. Baie plekke om te besoek. Staproetes. Bergklim. Fietsry."
"Unfortunately loadshedding affected our stay, but we found a wonderful restaurant for dinner. Montagu is to be recommended as a great place to visit."
"Not many choices of eateries but if you travel to the surrounding areas you will find lovely places and beautiful sites."
"Robertson is die ideale wegbreek dorp. Daar is baie om te doen en plekkies om in die omliggende omgewing te besoek. Dit sal altyd een van ons gunsteling dorpies bly!"
"At first you would think "okay, just another small town", but the longer you stay, you just do not want to leave,"
"Baie mooi wynplase om te besoek. Ons het 'n MCC tasting by Graham Beck gedoen wat ek definitief sal aanbeveel."
"Dit was ons en ons dogter eerste besoek aan McGregor en ons het die dorpie baie interessant gevind. Dit sal lekker wees om weer daar te kuier."
"Was te kort daar om opinie te vorm, maar die wynkelders is 'n moet stop."
"Calitzdorp is 'n vriendelike dorpie. Ons was daar tydens die wynfees so daar was 'n klomp gelukkige mense wat saam gekuier het!"
"Mal oor al hul feeste: Expressed, Bloeisel-, Appelkoos-, Geelperske- en Vetplantfees. 'n Gemeenskap wat verstaan hoe om na hom en sy mense om te sien deur ekonomiese aktiwiteite te skep as dit ontbreek."