Verified Reviews

Cape Route 62

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Route 62

Rated 4.5 out of 5 based on 2333 reviews.

Montagu, Cape Route 62

The Annexe at No. 5

"Montagu is 'n besoek werd."

Bonnievale, Cape Route 62

Jan Hoppie

"Beautiful town a few minutes away from the house. It was lovely visiting the town."

Cape Route 62

The Country Garden

"Die mooiste natuurskoon in die lente!"

Ceres, Cape Route 62

Ceres Peak

"Baie mooi dorp. Lyk my restaurante nie in oorvloed in die dorp nie. Sal weer soontoe gaan."

Bonnievale, Cape Route 62

A Place in Thyme B&B

"Pragtige, rustige, klein, plattelandse dorpie met super vriendelike mense."

Calitzdorp, Cape Route 62

Die Stoep

"Vir wynproe en rondreis is Calitzdorp 'n uitstekende, sentrale bestemming. Dis veral geskik vir mense wat (soos ons) die omgewing op bergfietse wil verken!"

Montagu, Cape Route 62

Koo Karoo Guest Lodge & Self-catering

"I am in love with Montagu and Cape Town outskirts."

Ceres, Cape Route 62

Mountain View

"Definitely worth staying over in Ceres during the snowy season, to ensure that you are exploring the snow-filled mountains bright and early."

Cape Route 62

Cowboys Hill Karoo Campsite

"Barrydale was 'n teleursstelling. Die dorp het sedert ons laaste besoek beslis agteruit gegaan."

Bonnievale, Cape Route 62

Jan Hoppie

"Bonnievale is die rustigheid self, met als wat jy nodig het vir 'n heerlike gesinsnaweek."

Ceres, Cape Route 62

Clearwater Living

"Tremor Coffee Bar is 'n moet vir die heerlikste koffie! So baie om te ontdek in die area. Ons het in die kort tydjie slegs tyd gehad om Loxton Ciders te besoek en 'n vinnige stappie teen die berg na die dam te doen. Sal graag met meer tyd Zipline Adventures te besoek en al die fietsryroetes."

Cape Route 62

Wolvekraal Guest Farm

"Die Karoo het so bekoring van sy eie. Dis so lekker om op stil paaie te ry en die natuur te bewonder as mens net wil ontspan terwyl jy met vakansie is."

Ceres, Cape Route 62

Apple & Pear Accommodation

"Pragtigste dorp in die Wes-Kaap. Poort tot die Koue Bokkeveld."

Ceres, Cape Route 62

Mountain View Guesthouse

"We had an excellent snow experience and can't wait for the next!"

Montagu, Cape Route 62

La Chapelle

"Kort meer aanwysings na besienswaardighede. Plekke maak te vroeg toe."

Ceres, Cape Route 62

Clearwater Living

"Ceres is a mooi plek. Ek het die sneeuberge baie geniet."

Cape Route 62

Uitsig Cottages- Hemelrand

"We always enjoy the route."

McGregor, Cape Route 62

Ons Huisie

"Rustige omgewing, oulike toeriste-aantreklikhede wat nie die bank breek nie. Ongelooflike mooi omgewing en landerye!"

Robertson, Cape Route 62

Route 62 Bed and Breakfast

"Was vir ons aanvaarbaar as oorslaap-venue."

Bonnievale, Cape Route 62

A Place in Thyme B&B

"Bonnievale is a quiet, well maintained, safe destination with many good wine farms in the area."

McGregor, Cape Route 62

Betty Boop Kothuis

"Ons sou 'n week daar kon oorbly om die dorpie en omgewing te verken. Dis 'n unieke dorpie in 'n natuurskone omgewing. Die geboue, museums en winkeltjies op die dorp bied 'n nostalgiese gevoel."

Montagu, Cape Route 62

Montagu Country Hotel

"Pragtige netjiese dorp met historiese argitektuur."

Robertson, Cape Route 62

Lily's Rest

"Mooi dorpie met plattelandse gevoel."

Montagu, Cape Route 62

Klein Nektar Wine & Olive Estate

"Pragtige, skoon, goed opgepaste dorpie. Moet sien."

Calitzdorp, Cape Route 62

The Calitz

"Pragtige natuur en heerlike wynproeplekke."

Cape Route 62

Goedemoed Farmhouse

"Die roete sal eers weer tot sy volle reg kom as die pad tussen Ashton en Montagu klaar is."

Ceres, Cape Route 62

Porterhouse Eleven

"Beautiful little town!"

Ceres, Cape Route 62

Mountain View Guesthouse

"Netjiese dorp in 'n mooi omgewing met baie vriendelike mense."

Page
Page 35 - Showing 1021 to 1050
World Travel Awards
Vote for us in the World Travel Awards!
Vote for us in the World Travel Awards!
vote
vote
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Guest account already exists

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account linked to

It looks like you already have a guest account. Please log in to verify your identity before we set up your host profile.

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers