Verified Reviews
Cape Route 62
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Route 62
Rated 4.5 out of 5 based on 2333 reviews.
"Baie aangename en netjiese dorp waarheen ons graag gaan. Alles tot jou beskikking en baie om te doen."
"Baie om te sien. Moet die agterpaaie ry dan sien jy nog meer van die weggesteekte goed. "
"Oulik klein dorpie. Net baie duur in die dorp en niks in die dorp self om te doen nie. Alles is om die drop of in Robertson."
"Dit is 'n pratige omgewing met die heel beste restaurant: die Four Cousins. Ek beveel Robertson aan ─ moet dit nie mis nie."
Van Riebeeck Park, Cape Route 62
De Bergen"Ons hou van die area, bietjie uit die dorp se gewoel en ook mooi uitsig op die berge."
"Baie naby Ladismith en beslis die moeite werd om deur die poort te ry. Pad is goed en rotsformasies baie mooi. "
"Pragtige dorpie. Jammer die meeste winkels en restaurante is toe gedurende die week. "
"Friendly town with lots to see and do in the town as well as the surrounding area."
"Klein, maar besig. Vriendelike mense. Baie polisie teenwoordigheid. Interessante museum."
"Het die poskantoor se "Sentrale sit my deur" vir die eerste keer in lewende lywe gesien!"
"A scenic romantic town with limitless opportunities for good food and wine."
"Was te kort daar, maar sal dink dit is 'n geskiedkundige dorp as ek moet oordeel aan die geboue. "