Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4860 resensies.
"It's very lively at night for those who like the night life, prices a tiny bit expensive in the surrounding shops though."
"Ek het daardie area gekies vanweë 'n nabygeleë konferensie. Maar ideaal geleë - naby aan Kaapstad."
"Die Strand het 'n lieflike strand om te geniet en baie om te doen in die omgewing. Genoeg winkels om van die kies en te keur en lekker eetplekke."
"First time in area, even thought it was just a in and out trip, we loved the area. Would have love to stayed a bit longer to experience all the things to do in area."
"Net bietjie ver van strande en V&A af, maar oor die algemeen 'n wonderlike area; baie skoon en netjies."
"A small town on the Cape Coast, beautiful relaxed. A place to be if you want to relax and enjoy the scenery in and around the town."