Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4807 resensies.
"Baie mooi plekkie en baie sentraal naby winkels en hospitaal."
"Strand is een van my geliefkoosde vakansiebestemmings. Die strand is fantasties, en alle winkels wat nodig is, is binne bereik. Lang ente stap op die wit strand is so verfrissend. Ons gaan altyd weer terug!"
"Ek is nie seker oor Bellville self nie. Was daar vir besigheid. Ella het 'n lieflike ontbytrestaurant aanbeveel, Ou Meul Bakkery in Willowbridge. Smaaklike kos en interessante spyskaart. Ons het van Uber gebruik gemaak wat dit baie vergemaklik het om van restaurant na kantore te reis."
"N1 City is 'n belewenis. Veral as jy kinders het. Hul sal hulself gate uit geniet by Wonderland. "
"Dis 'n pragtige strand, maar daar is plek-plek meer plastiek en gemors as skulpe. Ek het probeer optel en weggooi, maar die asblikke is ook ver uitmekaar. "
"Welgemoed is baie sentraal geleë en naby enige plek in die Kaap vir 'n persoon wat oral in die Kaap wil gaan."
"Very nice area. Close to Lion's Head and Table Mountain. Totally recommend staying in Camps Bay. "
"Wine tasting at one of the many vineyards here should definitely be on your to do list!"