Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4807 resensies.

Bloubergstrand, Kaapstad

Blouberg Heights 507

"Die mooiste uitsig ooit."

Brackenfell, Kaapstad

Amru Guesthouse

"Nice area to travel for business."

Milnerton, Kaapstad

15 on Norwood

"Reg langs Century City geleë wat die groot besigheidsdistrik is van die Kaap. Letterlik 7 minute geleë van die Century City Konferensie Sentrum en Canal Walk Inkopiesentrum. Maklik om by die Waterfront uit te kom. 'n Wel geleë area om te bly vir 'n sakereis. "

Bloubergstrand, Kaapstad

Horizon Bay 1201

"Die beste in Suid-Afrika."

Houtbaai, Kaapstad

Beachclub 17 Dolphin Apartment

"Dis 'n pragtige plek, maar seker baie beter om in die somer te besoek. Nostalgies met die hawe en bootritte. Ek hou van die restourante op die hawe en Chapman's Peak se natuurskoon is pragtig. Ek het net ongelukkig 'n gevoel gekry dat dit nie veilig is om 2 mense alleen te gaan stap nie en dit maak die besoekie ongelukkig negatief. Dalk as daar 'n sekuriteitswag met 'n hond die kort staproete patrolleer, sal toeriste (veral vroue alleen), veiliger voel. Of as daar 'n aanduiding is hoeveel km die roete is. Houtbaai is werklik pragtig, dit praat met die siel."

Strand, Kaapstad

Beachfront Holiday Apartment

"As die weer mooi is, is dit 'n fantasties bestemming, maar winderige dae moet maar saamgeleef word. Valsbaai se watergehalte is swak en sal nie vis eet wat daar gevang word nie, met al die vullis wat afspoel uit informele nedersetting."

Van Ryneveld, Kaapstad

Dawn's Place

"Die area is rustig, skoon en stapafstand van die strand en winkels."

Strand, Kaapstad

Hibernian Towers 505

"Ons was daar vir `n begrafnis - nie as toeriste nie. Sal nie sommer weer na die Strand toe gaan nie - jy moet hou van woonstelblokke en winkels langs die see. "

Kalkbaai, Kaapstad

Chartfield Guesthouse

"My gunstelingplek in die Kaap! Mal oor die partytjie-gevoel en restaurante!"

Mountainside, Kaapstad

Seepampoentjie Akkommodasie

"I never expected my stay at Mountainside to be that enjoyable, but it was extremely peaceful."

Milnerton, Kaapstad

15 on Norwood

"Veilige en mooi omgewing."

Strand, Kaapstad

C-Rus

"Altyd 'n plesier om "huis toe" te kom."

Strand, Kaapstad

5 Lantra

"Love die strand!"

Bloubergstrand, Kaapstad

Aandvari Zeezicht

"Blouberg is very beautiful. Definitely a place where I would love to visit again. There is al lot of shop around, the beach is clean. "

Bloubergstrand, Kaapstad

Azure 11

"Love Bloubergstrand, everybody is so friendly."

Table View, Kaapstad

Son, See, en Sundowners

"Good holiday destination."

Bloubergstrand, Kaapstad

Eden On The Bay 125

"Baie mooi see-uitsig, lekker eetplekke en lekker langs die see stap."

Strand, Kaapstad

Longbeach Beach House

"As wind nie waai, is dit heerlik."

Van Ryneveld, Kaapstad

Dawn's Place

"Die strand is mooi en is naby baie pragtige dele en besienswaardighede in die omgewing."

Houtbaai, Kaapstad

Bullrush Cottage

"Baie interessante plek met baie oulike eet- en kuierplekke. "

Parow, Kaapstad

Heidel-herberg

"Jy is naby alles wat nodig is o.a. winkels ens. "

Strand, Kaapstad

Loddeys Guest House

"Nice area for tourist attraction."

Houtbaai, Kaapstad

Beachclub 17 Whale Apartment

"Love dit! As ek kan het ek self daar gaan bly. Pragtig!"

Blad
Blad 119 - Wys 3541 tot 3570
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang