Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 4807 reviews.
"Strand self was baie netjies, skoon en veilig. Alle winkels, takeaways en restaurante is loopafstand vanaf eenheid. Baie lekker. "
"For us it was perfect as we wanted to revisit Simon's Town and explore, walk on the beach."
"Toeriste moet besef dat Vishoek 'n droë dorp is en dat jy jou wyn moet aanskaf voordat mens daar aankom."
"Kan meer aandag gee aan die hoofstraat van Milnerton met al die taxi's."
"Obviously everybody mentions the stunning view of Table Mountain, but the beach is lovely and clean and all shops, restaurants are in close proximity."
"Baie jammer dat ‘n paar ongelukkige plakkers Houtbaai van ‘n groot inkomste ontneem het deurdat die Twee Oseane-wedloop verskuif moes word om Houtbaai te mis, duisende ondersteuners het toe nie langs die strate in Houtbaai kom staan nie en so baie besigheid weggevat."
"Ongelooflike berge, stil, veilige strand. Heerlike stap-, draf- en fietsryroetes. Houtbay Trail Challenge a must-do!"
"Good wood is a safe neighbourhood and it has a neighbourhood watch. It's quiet and clean. "
"Wonderlik, lekker sentraal vir as jy naby Kaapstad maar tog ook nie in Kaapstad wil bly nie."
"Baie rustige vakansiebestemming met als wat jy nodig het, Woolworths, Pick 'n Pay en heerlike eetplekke. Besoek gerus die "dokke" vir lekker vars en bekostigbare vis en ander seekos. "
"As a resident in Muizenberg, I love the little village like feel of the area, the beach and the buzz around the surfer culture. Muizenberg is definitely a go to town for adventure and pure relaxation."
"Stil en weg van stad se gewoel, maar ook sentraal en maklik om by baie besienswaardighede uit te kom."
"Bloubergstrand, sal altyd een van die mooiste strandoorde bly ten spyte van die feit dat ons in Kleinmond bly!"