Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 4827 reviews.
"I am looking forward to when the roadwork's are completed that would really add to the enjoyment of the trip to Kommetjie."
"Pragtige, skoon woonbuurt waar daar 'n groot hospital en baie goeie dokters is."
"Omgewing mooi skoon. Paaie in goeie toestand. Puik diens deur die plaaslike besighede."
"Dis veilig en naby die Waterfront geleë, loopafstand, en ander restaurante. Die lughawe is 20 min se ry en gee 'n mens genoeg tyd om lekker te ontspan."
"Love this place, the price is good, room is good, view is good!"
"Was baie lekker, Net bietjie dood in die aand, en ek haat dit dat restaurante nie water het om net jou hande te was nie, maar anders was dit lekker."
"'n Mooi deel van die wêreld. Ons Huisie en ten minste drie ander eetplekke geniet. Binne bereik van goeie gholbane. Uit die gewoel van verkeer, maar tog maklik om Kaapstad en die Weskus te besoek. Kom weer kuier!"
"Where we stayed is central to other attractions but the traffic in the area needs to be considered."
"Dit is so sentraal vanaf alles. Die busroete perfek om verskeie plekke te besoek. Ek sal dit verseker weer boek in die toekoms."
"Having all the shops and restaurants in close proximity to our accommodation added to our wonderful time. A special shout out to Moyo Restaurant, Blouberg for a fabulous dinner experience. Thank you Bloubergstrand!"
"Die area is baie naby aan omliggende restaurante en maklik om te navigeer. Die huise is ook baie mooi en mens is skoon verbaas met die see, sonsondergang en sonsopkoms. Baie mooi!"
"Is a very quiet area. I like the shopping centres around. Buildings, roads accessible to everywhere you want to go. "
"Baie nice area en rustig, soveel om te doen in daardie omgewing."
"Dit is 'n ongelooflike mooi en veilige omgewing. Fantastiese tyd daar beleef. Top klas restaurante en kuierplekke in area."