Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4827 resensies.

Big Bay, Kaapstad

Seaside Village B24

"Great plek baie lekker en mooi."

Bloubergstrand, Kaapstad

Bokkombaai Tides

"Dit is 'n baie mooi strand. Sal enige tyd weer daar gaan bly."

Vishoek, Kaapstad

52 on Fish Hoek

"Vishoek is 'n baie skoon dorpie en mense is vriendelik en veilig. Ons was oor Houtbaai toe en was geskok. Die hawe-gedeelte is verskriklik vuil, ons wou op die ou end nie eers daar eet nie, want die gebied het ons afgesit. Vishoek is skoon en baie sentraal geleë en ons het die voorreg gehad om die red tide te kon sien. Amazing!"

Parow, Kaapstad

Die Peperboom

"Baie sentraal en veilig!"

Rondebosch, Kaapstad

Sandown Lodge

"Pragtige area met baie mooi uitsigte oor die berge."

Van Ryneveld, Kaapstad

McLouds Studio

"Veilige omgewing en goeie sekuriteit."

Strand, Kaapstad

Longbeach Beach House

"Fantastiese plek vol vriendelike mense."

Table View, Kaapstad

Awali Lodge

"Kies net die regte dag om op te gaan, anders gaan jy niks sien van bo af nie. Mistigheid wat dit veroorsaak."

Plattekloof, Kaapstad

On Yonder Hill - Garden Flat

"There is a need for a shuttle, especially to people who has no means of transport at the time of visit. Or those not allowed to drive due to general condition. Or there are contact nrs for available means of transport."

Brackenfell, Kaapstad

Boston 10

"Gemaklike toegang tot alle groot attraksies. Omgewing is rustig en voel veilig."

Bloubergstrand, Kaapstad

3 Zeezicht Apartment

"Nie geskik vir 'n swem vakansie nie."

Bloubergstrand, Kaapstad

Aandvari Ocean View

"Bloubergstrand is baie mooi, en bied verskeie restaurante. Daar is nie soveel aktiwiteite of besienswaardighede in Bloubergstrand nie, maar is na genoeg geleë om plekke soos Tafelberg en Kaappunt te bereik vir daguitstappies. Ek sal maklik weer in Bloubergstrand vakansie hou."

Simonstad, Kaapstad

Simonsberg

"Die pikkewyn kolonie is 'n moet besoek."

Van Ryneveld, Kaapstad

58 on Beach

"Julle diens was fantasies."

Strand, Kaapstad

Kusweg - Strand - Somerset Wes

"Heerlike blyplek en lieflike uitsig!"

Bloubergstrand, Kaapstad

Tabu House

"Geleë naby alles om te doen en te sien."

Strand, Kaapstad

Pebble Moon Strand Woonstel

"Enigste negatief is die elemente wat na donker in die area rondhang. Minder patrolering van Metro Police as in Bloubergstrand."

Brackenfell, Kaapstad

Shirley's Place

"Brackenfell as sulks bied nie veel vir die toeris nie, maar is sentraal geleë as afspringpunt vir ekskursies na Kaapstad, Stellenbosch, Paarl en die Weskus."

Bellville, Kaapstad

Stellenberg Lodge

"Bellville as sulks is nie 'n toeristebestemming nie, maar dis soort van in die middel van die Skiereiland en as jy wyd wil kuier is dit die ideale plek om te bly."

Kommetjie, Kaapstad

Happy Home Imhoff's Gift

"The pub - The lighthouse. We went to the pub and was met with a nice, cosy and friendly atmosphere. The outside area was extremely nice and cosy with the huge fireplace. The waiter, Courage, was extremely friendly and made us feel welcome. I will recommend this pub to everybody whenever you are in this area. "

Durbanville, Kaapstad

54 on Kenridge

"An attractive place to stay permanently."

Vishoek, Kaapstad

52 on Fish Hoek

"Amazing plek met amazing mense."

Mansfield, Kaapstad

Bergsig Self-Catering

"Dis pragtig idillies en ons het baie tuis gevoel."

Bellville, Kaapstad

Protea Guest Accommodation

"Bietjie aan die besige kant. Maar Van Riebeeckshof is fantasties!"

Seaforth, Kaapstad

Mariner Guesthouse

"Ons het aandete gehad by harbourhouse in Kalkbaai en gaan inloer by seavor. Beide is aan te beveel. "

Strand, Kaapstad

Beach Studio

"Lekker vakansie strand!"

Parow, Kaapstad

Ville la'Rina

"Good location, close to shopping malls, highway and most importantly, the wine farms."

Bloubergstrand, Kaapstad

Kumoya

"Very clean area, upmarket shopping mall close by, best beach sunset view. Best place to stay in."

Van Ryneveld, Kaapstad

68 On Hofmeyr

"Sal enige een aanbeveel."

Blad
Blad 137 - Wys 4081 tot 4110
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang