Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4827 resensies.

Century City, Kaapstad

Waterstone West A103

"Lekker area, naby aan groot aantreklikhede."

Marina Da Gama, Kaapstad

Waterways

"Lovely parks, walk over bridges, wild bird life on the doorstep. Safe and secure, security visibility is really good."

Groenpunt, Kaapstad

Vesper Apartments

"Always a great place to stay."

Strand, Kaapstad

Die Strand Woonstel

"Ons besoek die Strand normaalweg vir werk en om ons familie te besoek, minder dikwels vir vakansie, nietemin geniet ons dit altyd om daar te wees."

Milnerton, Kaapstad

Saffron House Guesthouse

"Baie goed vir sake en toeriste."

Houtbaai, Kaapstad

Bullrush Cottage

"It's a lovely place. The trees and a variety of birds are so beautiful! The little squirrel and rat kept us company, too cute. The walks along the paths was very enriching."

Bergvliet, Kaapstad

Ascot Gardens Self-Catering

"Dit is 'n rustige en veilige woonbuurt wat naby die hoofroetes is en wat al die nodige inkopiegeriewe het."

Strand, Kaapstad

409 Hibernian Towers

"Ons het 20 jaar hier gebly en het altyd gewonder hoe ons weer hier kan kom permanent bly! Dit is ook goed as jy miskien kinders het en jy kan vir hulle dophou hier van bo af. So ek kan geen slegte kommentaar lewer nie."

Tamboerskloof, Kaapstad

Down The Lane

"Very convenient for sightseeing in lovely Cape Town with lots of neat restaurants and cafes."

Durbanville, Kaapstad

5 on Penny Self-catering, Durbanville

"Dis 'n baie veilig plek en die mense is vriendelik. Dis divers en ek beveel elkeen wat 'n reis Kaap toe neem vanaf die platteland om Durbanville hul bestemming te maak. Dis ook net 'n halfuur se ry Kaap toe."

Parow, Kaapstad

Smithland Guest Apartments

"Dit is lekker sentraal."

Edgemead, Kaapstad

Goblin's Mead

"Fantastiese verblyf."

Bellville, Kaapstad

34onLincoln Guesthouse

"Keep up the good service."

Bloubergstrand, Kaapstad

Blouberg Heights 507

"Baie skoon en netjies met baie goeie resturante in die omgewing."

Kommetjie, Kaapstad

Happy Home Imhoff's Gift

"Die verkeer was baie. Miskien mense sê om nie in spitstyd daar aan te kom nie."

Durbanville, Kaapstad

5 on Penny Self-catering, Durbanville

"Sentraal t.o.v. die wynplase. Bietjie ver vanaf die middestad."

Nuweland, Kaapstad

KezKer's Guest Rooms

"Newlands is a beautiful place, it is peaceful, close to Kenilworth, Claremont and Rondebosch. "

Vishoek, Kaapstad

Central 4U

"Dus 'n geskikte plek vir mense wat stilte benodig en veral wil rus."

Woodbridge Island, Kaapstad

The Beach Room

"Pragtige ligging en het veilig gevoel."

Durbanville, Kaapstad

@ 7Pillars

"Wat 'n pragtige plek."

Bloubergrant, Kaapstad

Blouberg Studios

"Definitief 'n moet-sien dorpie langs die Kaapse kus!"

Kommetjie, Kaapstad

Blue Whale Way

"'n Klein, gesellige plekkie."

Goodwood, Kaapstad

Accommodation Nachelle

"Simply love the location and the accommodation. Extremely satisfied. Will definitely recommend."

Kalkbaai, Kaapstad

The Baytree Beach House

"Kalkbaai het aangenaam verras en is definitief weer op ons lys."

Durbanville, Kaapstad

5 on Penny Self-catering, Durbanville

"Volgens my: Ver van lawaai, bo-gemiddelde woongebied waar geen minibus taxi's rondry nie en geen straatlopers nie. Naby alle kerke, winkelsentrums met alles wat winkelsentrums bied. Keuse van restaurante werklik baie wyd. Kaap is goedkoop behoort hul leuse te wees. Vrugte, groente, kruideniersware is alles goedkoper as Ooskus (Umhlanga en noord) en ook goedkoper as wesrand. Vir die persone laat dertig en ouer is dit die beste plek om te wees. Veilig en aktiewe privaatsekuriteitsdienste wat gereeld in omgewing gesien word."

Bloubergstrand, Kaapstad

Dolphin Beach H106

"Lovely place. Bloubergstrand made me sad to be back in Johannesburg. Would like to visit again, would love to move there permanently! "

Blad
Blad 136 - Wys 4051 tot 4080
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang