Verified Reviews

Cape Town

All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town

Rated 4.7 out of 5 based on 4827 reviews.

Glencairn, Cape Town

Delahilcremat

"'n Geskiedkundige en karaktervolle omgewing wat in enigiemand se smaak sal voldoen."

Strand, Cape Town

Longbeach Beach House

"Lekker sentraal gelee as jy Kaapstad en omliggende areas wil verken."

Century City, Cape Town

Knightsbridge 407

"Van my kollega's wat saam was het gesê hulle sal enige tyd daar bly. Dit het vir my glad nie gevoel asof ek in 'n stad is nie. Het ook altyd veilig gevoel."

Stellenberg, Cape Town

Stellenberg Guest Unit

"Baie rustige area. Naby als en die mense is ongelooflik vriendelik, wat ons baie tuis laat voel het en het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer. "

Brackenfell, Cape Town

Cat's Eye Cottage

"Brackenfell is awesome. Meeste van ons besigheid is in Brackenfell. Nie 'n toeristebestemming nie, maar vir ons baie goed vir besigheid. "

Kommetjie, Cape Town

Happy Home Imhoff's Gift

"Dit was die eerste keer wat ons in die Kommetjie-area met vakansie was. Dit is 'n baie stil en rustige plekkie. Ons sal weer daar inloer."

Strand, Cape Town

1402 Ocean View

"Baie mooi plek om vakansie te hou."

Parow, Cape Town

25 on Fitzpatrick

"Sentrale ligging vergemaklik toegang tot inkopies, restaurant, ens."

Plattekloof, Cape Town

Smithland Guest Apartments

"Sal baie graag in die toekoms daar ook vir 'n dag of 2 wil gaan bly."

Parow, Cape Town

Heldersig Cottage

"Het reeds my vriende en familie in Victoria-Wes aanbeveel om daar te bly sou hulle Kaap toe gaan!"

Kommetjie, Cape Town

34 Disa Avenue

"Kommetjie is nog so ongerep en tog so baie om te doen en te sien."

Stellenberg, Cape Town

Stellenberg Guest Unit

"Die plek is tops en baie bekostigbaar!"

Woodbridge Island, Cape Town

The Beach Room

"Baie rustige en mooi omgewing."

Stellenberg, Cape Town

Stellenberg Guest Unit

"Dis waar ek weer gaan bly met my volgende besoek aan die Kaap."

Noordhoek, Cape Town

Sunset Splendour Guesthouse

"Beautiful and convenient location; close to the beach, False Bay and the city."

Woodbridge Island, Cape Town

The Beach Room

"Die restaurante kan verseker verbeter op die Eiland."

West Beach, Cape Town

602 Infinity

"Ek sal West Beach aanbeveel as 'n toeristebestemming. Jy het die pragtige uitsig van Tafelberg - met of sonder sy kombers, die omgewing is skoon en netjies, die eet- en kuierplekke, asook winkelsentrums is naby genoeg sonder dat jy ure in die verkeer vasgevang hoef te sit. Vir die fikse (en minder fikse) mense is daar 'n pragtige roete langs die strand af waar jy lekker kan stap/draf of jy kan net by 'n restuarant sit en "chill" en kyk hoe dit gedoen word."

Panorama, Cape Town

Die Peperboom

"Baie lekker plek om te bly."

Glencairn, Cape Town

Delahilcremat

"Glencairn is 'n baie pragtige plek met mooi 'n uitkyk oor die see."

West Beach, Cape Town

Son, See, en Sundowners

"Beeldskone strande. Uitstekende uitsigte."

West Beach, Cape Town

602 Infinity

"Home-Away-From-Home!"

Strand, Cape Town

Strandsig 407

"Die Strand is 'n wonderlike plek. Alles is stapafstand. Wonderlike restaurante en 'n pretige waterpark vir die kinders. Wonderlike taxidiens (Gordansbaai Taxi's) - bekostigbaar en veilig."

Strand, Cape Town

68 On Hofmeyr

"Die bouwerk en verbeterings aan die seefront in Kusweg is op die oomblik ongerieflik, maar die strand self is altyd skoon en 'n besonderse ervaring."

Strand, Cape Town

Cape Surprise

"Strand is 'n vakansieganger se droom, Dit het lewe (lekker vibe) deur die dag, goeie plekke om snags smaakvolle etes en pret te geniet, maar tereselfdertyd het dit n lekker stil atmosfeer in die nag sodat die wat 'n bietjie wil rus dit met genot dit kan doen."

Durbanville, Cape Town

Dilisca Guesthouse

"Baie uitgebrei en goed om te doen."

Page
Page 146 - Showing 4351 to 4380
Search broader areas

Welcome to LekkeSlaap

Welcome back!

Reset your password?

Join our newsletter!

Create an account to manage your bookings

Log in to your LekkeSlaap account

Log in to your LekkeSlaap account linked to

Enter your email address to get started

Subscribe to receive special offers