Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 4827 reviews.
"Goed gesitueer. Naby al die mooi besienswaardighede. Maak net seker dat jou reisplan beplan word dat jy nie in spitsverkeer ry nie, alhoewel, ek moet sê Kaapstad se bestuurders is nogal geduldig. Ek het natuurlik die "kite surfing" op Blouberg baie geniet. Ons was bevoorreg om meer as 100 van hulle op die strand te sien beweeg. Maak seker Blouberg is op jou reisagenda."
"Pragtige plek met die mooiste uitsig op Tafelberg. Sal verseker weer in die area bly."
"Ek dink na die bouwerke by voltooi gaan wees, gaan Strand definitief een van Kaapstad se "go to" plekke word."
"Uitstekende bestemming. Jy beleef rustigheid in Strand - maar dis so sentraal dat jy kan uitry na al die mooi plekke rondom Strand, nie meer as 'n uur se ry uit nie! Die sonsondergange is ook asemrowend mooi."
"Dit was asemrowend mooi! Sal definitief in die toekoms bietjie langer daar wil oorbly!"
"Het dit baie geniet om daar oor te bly. Lieflike plek met pragtige meubels en fasiliteite."
"Goed, nie soos ek dit van vroeër onthou nie, maar watter plekke in SA lyk en is nog soos vroeër? Dit is steeds 'n baie mooi plek en baie sentraal geleë."
"Diksie's Restaurant just down the hill from the seascape made it even more awesome."