Verified Reviews
Cape Town
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Town
Rated 4.7 out of 5 based on 4796 reviews.
"Lovely suburb, central and safer than most. Traffic was a bit nightmarish on the days of the cricket test but it can be avoided with planning. "
"Table View is sentraal geleë en bied baie vakansiehuise, gastehuise, asook vakansiewoonselle. Dit is 'n baie rustige vakansieplek. "
"Pragtige toeristebestemming. Internasionale en eklektiese gevoel. Goeie basis om die Kaap met al sy besienswaardighede te verken."
"Dit is slegs 'n plek vir buitelanders, pryse is belaglik en jy voel geroof. Dit is ook raserig en heeltemal te besig. Paaie kan nie die hoeveelheid besoekers hanteer nie."
"Dis nie regtig 'n toeristebestemming nie, eerder 'n blyplek vanwaar 'n mens gemaklik by die toeristeplekke kan uitkom."
"Baie sentraal vir diegene wat 'n bietjie in die Wes-Kaap wil toer, en 'n baie goeie en netjies se strand."
"If it means waterways, perfect. But also good restaurants and shops / malls. Nice surroundings, we found it real good. We have enjoyed it."