Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4827 resensies.

Kaapstad

JaMaRuRi Private Kamer

"Die mooiste stukkie aarde."

Kaapstad

Hout & About Guest House

"Kan nie wag om terug te gaan nie. Te veel om nog te sien."

Kaapstad

Amru Guesthouse

"Ons wil weer gaan en sal beslis weer gaan."

Kaapstad

Portico 801

"Beautiful and clean."

Kaapstad

Beachwood Inn

"Kom sien self! En maak reg vir al 4 seisoene op een dag!"

Kaapstad

The Waves 1002

"Ons kom ten minste een keer per jaar Kaap toe."

Kaapstad

The Hyde Hotel and Spa

"Sal vir seker weer Kaapstad besoek."

Kaapstad

Perhentian

"God's paradise."

Kaapstad

Blue On Blue Bed and Breakfast

"The views and scenery amazing."

Kaapstad

Dream a Little Self-catering

"Love die Kaap (selfs met die wind)."

Kaapstad

Simonsberg

"Dis baie op buitelanders gemik. Die V&A is baie duur. Ons Suid-Afrikaners sukkel om by die toeriste kers vas te hou. Dit was nogsteeds 'n wonderlike wegbreek."

Kaapstad

Road Lodge Cape Town International Airport

"Verskillende opsies vir besigtiging. Kasteel en Tafelberg steeds lekkerste."

Kaapstad

Tranquil Impulse on Strand

"Cape Town is one of the best holiday destinations. The strand sea water is the best."

Kaapstad

The Fairway

"Love Cape Town, traffic is a bit nightmarish."

Kaapstad

Blouberg Heights 202

"Kaapstad is nie verniet ons moederstad. Ryk aan geskiedenis, natuur pragtig. Baie besienswaardighede!"

Kaapstad

La Grâce

"Beautiful place to visit and stay."

Kaapstad

1402 Ocean View

"Altyd bitter mooi en rustig. Deel van ons land wat jy maar gerus kan besoek."

Kaapstad

Sikelela Guesthouse

"Ons het weer 'n reis wat sal plaasvind. En sal graag julle hulp nodig hê vir akkommodasie."

Kaapstad

Mads Place

"Die verkeer is 'n nagmerrie vir ons wat van die platteland af kom. Maar ons het dit alles baie geniet. Moet dankie sê vir Google Map."

Kaapstad

Tranquility

"Aangename weer."

Kaapstad

Bloubergstrand Lodge

"Ek wil graag daar gaan werk en woon ek en my eggenoot is reeds opsoek na betrekkings daar."

Kaapstad

Be My Guest Lodge

"Cape Town = Cape Town!"

Kaapstad

Hemel op Aarde

"Cape Town has something amazing to offer for every type of traveler, the options are endless."

Kaapstad

Watersedge 3

"Kaapstad is die beste. "

Kaapstad

Sunny South Views

"Great vacation destination."

Kaapstad

Lindy van Niekerk Art & Accommodation

"Nie middestad nie. Buite stad 'n ja. "

Kaapstad

Sunset Studio 11

"Best place ever."

Kaapstad

The Boardwalk Accommodation

"Pragtige toeristeplek. "

Blad
Blad 69 - Wys 2041 tot 2070
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang