Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4827 resensies.

Kaapstad

Barlinka Lane Self-catering Flatlet

"Beste plek om vakansie te hou."

Kaapstad

Accommodation Nachelle

"Dit is 'n plek wat 'n mens moet gaan sien."

Kaapstad

Aandvari Zeezicht

"Dit was my eerste keer in die Kaap en ek het dit verskriklik baie geniet. Die Kaap is beslis die mooiste plek waar ek nog was. Wat my dadelik opgeval het was hoe netjies en skoon dit oral in die Kaap is. Sypaadjies, winkelsentrums en strande was baie skoon. Ek kan nie wag om weer vakansie in die Kaap te hou nie. Stukkie van my hart het beslis daar agtergebly."

Kaapstad

On the GBay Villa

"Cape Town is the best city in the world."

Kaapstad

Ras Vill

"Exceptional."

Kaapstad

Kusweg 42

"Ek love, love, love die Kaap en veral Strand, sal graag as dit die Here se wil is, daar wil aftree."

Kaapstad

Oceanfront Penthouse

"Vriendelike mense en mooi stad."

Kaapstad

Chamomile Waterside

"Look outside the city bowl, there are many unexploited beautiful places to stay."

Kaapstad

Krystal Beach Hotel

"Beautiful sunsets."

Kaapstad

18 on Kloof Guest House

"Teleurgesteld oor die verval van woonbuurte, strate vuil en oral waar daar oop gronde is bly mense in tente of onder plastieksakke."

Kaapstad

Flintstones Guest House - Cape Town

"We have family in Cape Town so are there often, always a pleasure."

Kaapstad

Lavender House and Sunshine Cottage

"Ons het dit baie geniet. Het die hop-on hop-off bus, kabelkar, Constantia wynproe en Kirstenbosch buiteligfliek gedoen en het elke oomblik geniet. Die mense by elke aantreklikheid is vriendelik en baie behulpsaam. Sal dit enige tyd aanbeveel."

Kaapstad

Ocean Breeze Hotel

"Sal nooit moeg raak vir die see nie en Kaapstad is die beste plek in die wêreld om vakansie te hou, of self net 'n skelm nag oor te slaap om by die see te wees."

Kaapstad

La Casa Serena

"The mother city is always a great destination for a little break so come out and experience the cape."

Kaapstad

Small Bay Guest House

"Kaapstad ons Moederstad."

Kaapstad

Small Bay Beach Suites

"Pragtige paradys."

Kaapstad

Manhattan Studio Apartment

"Dis maar soos enige ander stad in my opinie, al verskil is dat dit by die see is en Tafelberg in die agtergrond is. Verkeer is erg, hawelose mense bly in tente onder brûe en alles is ook maar agter slot en grendel. Die enigste rede hoekom ons in die stad oorgebly het is omdat dit nader aan die lughawe is en ons vlug het vroeg vertrek die volgende oggend."

Kaapstad

Ocean View A603

"Wonderlik, enige iemand se droomstad."

Kaapstad

Katberg Gordonsbaai

"Cape Town is 1 awesome place to spend time with family."

Kaapstad

Hout & About Guest House

"Ons hou baie van Kaapstad. "

Kaapstad

Kleine Venesië

"Mal oor Kaapstad. So baie om te sien en doen."

Kaapstad

The Waves 206

"Kaapstad is die beste bestemming ooit! Die stad is skoon, die mense is vriendelik en daar is so baie om te doen. Net altyd 'n plesier om die Moederstad te besoek."

Kaapstad

Happy Home Woodstock

"Beste plek in die land. Die Kaap is so mooi."

Kaapstad

The Olive Cottage

"My ouers bly daar en dis die mooiste plek en skoonste plek in Suid Afrika."

Kaapstad

Cosy Corner

"Pragtige Kaapstad!"

Kaapstad

Shalom Beach House

"Bly maar die mooiste plek in Suid-Afrika."

Kaapstad

Blakes Terrace 903

"Mooiste mooiste Kaap. "

Kaapstad

Mojo Hotel

"Wonderlik!"

Kaapstad

Bay Breeze

"Kaapstad is amazing en sal dit graag my permanente woning wil maak."

Kaapstad

The Buddha Garden

"Dis 'n baie lekker plek om vakansie te gaan hou, daar so baie om te doen."

Blad
Blad 72 - Wys 2131 tot 2160
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang