Geverifieerde Resensie
Cape Town
Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het
Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4827 resensies.
"Alles is naby, baie plekke om te gaan besoek. Kitskosplekke en winkels is naby. "
"I'd like to go back and take my extended relatives with this December for my son's graduation."
"Beautiful sites, both coastal and country, to explore and not to missed."
"Die Kaap is mooi skoon en netjies. Ons was regtig beïndruk met die mooi skoon plekke. Ons self is van Noord-Wes en my dogter hulle van Gauteng. Julle het 'n pragtige plek. Ons het wynroetes geniet en was regtig beïndruk met diens. Restaurante was ook baie goed. "
"Loved the holiday vibe. People are also extremely helpful and friendly."