Geverifieerde Resensie

Cape Town

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Town bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.7 uit 5 gekry volgens 4827 resensies.

Kaapstad

Kusweg - Strand - Somerset Wes

"Beste plek om te wees vir vakansie. "

Kaapstad

The Green Gecko

"Beautiful city."

Kaapstad

Serengeti Self Catering Units - One Bedroom Apartments

"Baie besig en bedrywig. Baie om te sien en te doen. Mooi skoon en netjies. Stadspolisie baie behulpsaam. Kaapstad kan wel aandag gee aan SA toeriste. By sekere plekke wou hulle ons nie SA pryse vra nie omdat ons nie ID dokumente kon toon nie. Ons kon wel die nommers gee en dan wonder ek hoeveel buitelanders praat Suid-Afrikaanse Afrikaans. My ID boek was nie voldoende vir ons gesin nie, hulle wou almal s'n sien. Ons het maar omgedraai en geloop. Restaurante oor die algemeen duurder as waaraan ons gewoond is."

Kaapstad

Bramley Accommodation

"Highlight of a city in all ways."

Kaapstad

Be My Guest Lodge

"Pragtige plek. "

Kaapstad

DK Villas The Boardwalk

"Cape Town is cool! There is always something to do, see or somewhere to go regardless of the weather."

Kaapstad

Cape Sands C2

"Asemrowende natuurskoon, aktiwiteite vir jonk en oud. Kaapstad is beslis 'n uitstekende vakansiebestemming vir die hele gesin."

Kaapstad

Pro Monis Guesthouse

"I'm originally from Cape Town. But when I'm in Cape Town I'm a tourist. Cape is a beautiful city. "

Kaapstad

10 Windell Self Catering Accommodation

"Cape Town is clean and has many attractions."

Kaapstad

Chamomile Waterside

"Sal goed wees as Stad Kaapstad kan plan maak om dit meer skoon te maak."

Kaapstad

Bay Breeze

"Als was baie lekker, ons kan regtig nie kla nie."

Kaapstad

Villa Helderberg

"Kaapstad bly die beste!"

Kaapstad

Marnas Self Catering Accommodation

"Kaapstad is 'n lekker plek, baie om te doen. Voel dalk oor dit toeriste gebaseer is, is dit duur maar alles is die moeite werd."

Kaapstad

Waterways

"Cape Town is a beautiful place, will always be my home. "

Kaapstad

Walker's Stay

"Sal enige tyd weer gaan. "

Kaapstad

Bullrush Cottage

"Beslis die beste plek om vakansie te hou. As 'n Kapenaar gaan ons gewoonlik weg vir vakansies, maar dit was baie lekker om die keer in ons eie stad te kon vakansie hou. "

Kaapstad

Die Peperboom

"Die Kaap is 'n lekker plek om vakansie te hou."

Kaapstad

Clearview

"Perfekte bestemming mits weer saamspeel. "

Kaapstad

Vergenoegd Guesthouse

"Lekker klimaat, skoon strate en vriendelike diens. "

Kaapstad

The Yard

"Die Kaap se algemene dienste, pad en onderhoud is net uit die boonste rakke! Waar wet en orde gehandhaaf word en mense trots is om na die omgewing en ander om te sien. Dankie aan die owerhede en mense wat 'n beter toekoms vir Suid-Afrika na streef."

Kaapstad

Shutters on Hilltop

"Mooier as mooi"

Kaapstad

Welgemoed Villa

"Dis soos om in 'n ander land te wees, baie goeie dienslewering en toeriste-aantreklikhede."

Kaapstad

Sea Spray 202A

"What a wonderful place. "

Kaapstad

Upmarket Cottage

"Love Cape Town and surroundings. "

Kaapstad

Gordon’s Shore Luxury Apartments

"Dis beslis 'n vakansie-destinasie."

Kaapstad

Blaauwberg Beach Hotel

"Mooiste, beste bestemming in ons land. "

Kaapstad

Sugar Hotel

"So much to do."

Blad
Blad 73 - Wys 2161 tot 2190
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang