Verified Reviews
Cape Winelands
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cape Winelands
Rated 4.6 out of 5 based on 3690 reviews.
"Stellenbosch se berge, bome en netheid is pragtig Die gebrek aan parkering en erge vervoerknope is 'n kopseer. Ons het Woordfees baie geniet en die pendeldiens was uitstekend!"
"Pragtige omgewing, met heelwat om te doen. Dit is naby al die mooiste Bolandse dorpe, maar die rustige atmosfeer maak dit 'n rustiger oornagplek."
"Definief 'n uitstekende basis van waar jy die hele asemrowende Slanghoekvallei kan verken!"
"Robertson is die mooiste ou dorpie en ons was so beïndruk met die restaurante! Het bitter lekker geëet! "
"Die plekke om te sien is beeldskoon en hemels en die natuurskoon en gastehuise is baie mooi."
"Rustige plattelandse dorpie met genoeg om jou besig te hou en om die belangstelling te prikkel."