Geverifieerde Resensie

Cape Winelands

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cape Winelands bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.6 uit 5 gekry volgens 3737 resensies.

Wellington, Kaapse Wynlande

Uitsig Guesthouse

"Min eetplekke is oop op 'n Sondagmiddag/aand."

Worcester, Kaapse Wynlande

Eagle's Crest

"Baie mooi dorpie om te kuier."

Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande

Lekkerberg

"Bietjie dood en min interessante winkels. Meeste plekke maak vroeg toe."

Ceres, Kaapse Wynlande

The Village Restaurant & Guesthouse

"Die prentjiemooi ritte en die gevoel van die plek is nogals nice."

Paarl, Kaapse Wynlande

Mountain Glimpse

"Sal weer wil gaan besoek."

McGregor, Kaapse Wynlande

Yellowstone Cottages

"Lieflike omgewing. Landelik."

Rawsonville, Kaapse Wynlande

ATKV Goudini Spa

"Beautiful mountain views and peaceful town."

Montagu, Kaapse Wynlande

MonTQ Guest House

"Baie lekker droë vrugte daar gekoop."

Paarl, Kaapse Wynlande

Groenvlei Self Catering

"Paarl is pragtig, pasop net vir spoedkameras!"

Montagu, Kaapse Wynlande

Montague 4 Seasons

"Ons was mal oor die berge en die netjiese boorde en wingerde. Die dorp lyk skoon en die mense is vriendelik."

Riebeek-Kasteel, Kaapse Wynlande

Wild Olive Self-Catering Cottage

"Pragtige area en sal dit vir seker weer wil besoek."

Montagu, Kaapse Wynlande

Karoo Rus

"Mooiste dorp tussen die berge. Beslis 'n plek wat ons graag weer sal wil besoek!"

Paarl, Kaapse Wynlande

Little Oak Garden Cottages

"Pragtige dorp, skoon en netjies. Baie vriendelike en hulpvaardige inwoners. Love die Paarl!"

Robertson, Kaapse Wynlande

@ Hope 13

"Die dorp het pragtige skole, maar die sakedeel van die dorp was nie baie skoon nie en baie raserig."

Paarl, Kaapse Wynlande

Bona Vista Self-Catering Accommodation

"Beautiful part of Western Cape surrounded by idyllic wine estates."

Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Magnolia Place Stellenbosch Guest House

"Traffic and very little parking at all restaurants."

Robertson, Kaapse Wynlande

Randrivier Guesthouse

"Dankie vir moeitevrye verblyf."

Ceres, Kaapse Wynlande

Vrede & Vreugde

"I always found Ceres to be a beautiful place. It's a small place with lots to see, your golf estate with the squash courts is beautiful. Veg and fruits are of excellent quality. And the people are very friendly."

Stellenbosch, Kaapse Wynlande

Mitre's Edge Wine Estate

"Baie om te sien en te doen in Stellenbosch."

McGregor, Kaapse Wynlande

Karoo Cottage

"Ons was in die week in McGregor en baie van die toeriste-besoekplekke was gesluit en blyk net oor naweke oop te wees. Daar is egter baie plekke in die omgewing om te besoek."

Robertson, Kaapse Wynlande

On the 18th

"There is so much to do in and around Robertson. So many wine farms. Montagu and Swellendam also close by. And Barrydale with Tradouw Pass is a great day trip!"

Paarl, Kaapse Wynlande

Be Still Guest House

"Net lekker warm, maar ons het dit geniet."

Blad
Blad 8 - Wys 211 tot 240
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang