Verified Reviews
Cederberg
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Cederberg
Rated 4.3 out of 5 based on 668 reviews.
"Very small town, not a lot to do. But the people are incredibly friendly and helpful."
"Die sederberge en sy spesies is iets baie mooi om te ervaar. Dit maak jou avontuurlustig."
"Clanwilliam is quite run-down. We noticed on a Monday none of the restaurants were open despite Google saying they were."
"Lieflike dorpie met pragtige uitsigte. Die weer is aangenaam en warm en wonderlik vir swem. Daar is genoeg om te doen vir oud en jonk. Besoek gerus Clanwilliam."
"Baie dinge om te doen en te sien. Die dorp is ook mooi skoon."
"Lovely area with the combination of mountain walks and citrus groves."
"Dis bitter klein en restaurante is maar skaars, maar as jy móét eet, gaan na Bydidam, daar's 'n restaurant met die naam Salome's Grapevine."
"The most amazing rock lands, views and perfect peace and tranquillity. Nice and romantic getaway, if you like the outdoors."
"Interessante dorp met heelwat om te doen. Van die museum, Rooibos-winkel, eetplekke, ens. Die wonderskoon-natuur is wat my die meeste van die dorp sal bybly."