Geverifieerde Resensie

Cederberg

Al die resensies is deur LekkeSlaap-gaste geskryf wat in Cederberg bespreek het

Hierdie plek het 'n gemiddeld van 4.3 uit 5 gekry volgens 679 resensies.

Citrusdal, Sederberg

Kunje Guest Farm

"Mooiste bergreekse in die Sederberg."

Clanwilliam, Sederberg

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"The town looks busy, bustling and well functioning, perhaps because of flower season. A good Spar in town so you can do your shopping here. And then plenty of eateries. Clanwilliam also seems to have a general neatness about it although I have to admit, we did not see the whole town."

Sederberg

Balie’sGat Accommodation

"Love it! Away from the hustle of city living."

Clanwilliam, Sederberg

Huilkrans Selfsorg Akkommodasie

"As j vir 'n wegbreek wil gaan, besoek Clanwilliam. Dis 'n awesome plek. Jy sal die rustige atmosfeer baie geniet."

Sederberg

Biedouw Vallei Wegbreek Standard Chalets

"Spyt ek was nie al lankal daar nie: nou weet ek wat ek mis. Beplan alreeds klaar ons volgende kamp in Sederberge. Die mooiste pad tussen Clanwilliam en Citrusdal. Sederberg is nou my favourite plek."

Clanwilliam, Sederberg

Lilybet

"Ons het net deurgery vir die aand, so ek kan nie veel kommentaar lewer oor Clanwilliam nie, maar van die bietjie wat ek gesien het, is die mense vriendelik. Ek weet daar is 'n teehuis en verskeie buitelugaktiwiteite in die area - spesiaal vir klimmers en stappers."

Citrusdal, Sederberg

Cederkloof Botanical Retreat

"I like this side of the world."

Citrusdal, Sederberg

The Old Village

"Beautiful views of the mountains and attractive farm lands."

Clanwilliam, Sederberg

Kleinfontein

"Kleinfontein is more designed for the nature enthusiasts who seek to be off-grid as much as possible, but the Wi-Fi kept me in touch with my business as the cellphone reception is patchy as it's in the mountains with very few people living in the area."

Clanwilliam, Sederberg

Clanwilliam Hills Dam House and Flat

"Die meeste attraksies op die dorp was gesluit, maar die Velskoen en die museum kan aanbeveel word vir hulle uitstekende diens en vriendelike personeel. Die Rooibostee-huis se produkte is goed. Pragtige pas om uit te ry!"

Citrusdal, Sederberg

Kunje Guest Farm

"Die dorp op 'n Saterdag sal ek vermy maar die berge en natuurskoon is pragtig!"

Citrusdal, Sederberg

Marcuskraal Chalets

"Baie mooi area tussen twee van die mooiste bergreekse in die land."

Citrusdal, Sederberg

Rockwood Farm

"Citrusdal is gerieflik naby en daar is 'n Spar waar jy alles kan kry wat jy kan benodig."

Clanwilliam, Sederberg

Clanwilliam Hills Dam House and Flat

"Van die paaie in Clanwilliam is 'n nagmerrie om te ry. Voel kompleet of ons 'n grondpad gery het toe ons Spar toe is. Parkering by Spar op 'n Sondag is 'n issue. Is toe mall toe na Pick 'n Pay wat rustiger was wat verkeer en parkering betref. Enigste outdoor restaurant wat die Sondag oop was wat die hondjie kon akkommodeer was vol."

Clanwilliam, Sederberg

Hangnes @ Boskloof Swemgat

"Baie mooi omgewing met baie besienswaardighede."

Clanwilliam, Sederberg

Krakadouw Cottages

"Surrounding country spectacular. Rock art amazing. We sensed security may be a challenge in some parts."

Clanwilliam, Sederberg

Clanwilliam Hills Dam House and Flat

"Goeie toergids by ou Tronk en die dorp het heelwat geskiedenis wat interessant is."

Citrusdal, Sederberg

Kunje Guest Farm

"Dit is nie te ver of te naby van Citrusdal af nie."

Clanwilliam, Sederberg

Clanwilliam Accommodation

"As jy vir 'n naweek gaan kuier, maak seker jy is vroeg op 'n Saterdag op om die toeriste-aantreklikhede oop te kry of maak vooraf seker van die tye aangesien sommige vroeg toemaak en ander glad nie oop is nie."

Clanwilliam, Sederberg

Rondegat Cottages

"Baie mooi en skoon dorp. Mense is baie vriendelik."

Clanwilliam, Sederberg

Clanwilliam Hotel

"Bad time of year to visit. No water."

Citrusdal, Sederberg

Cederkloof Botanical Retreat

"Sal aanbeveel dat mense hul aankope nie in Citrusdal doen; dit is geweldig besig op 'n Vrydag en Saterdag met Spar vol seisoenwerkers. Doen aankope voor die tyd. Die garage het wel 'n kiosk vir die nodige."

Sederberg

Balie’sGat Accommodation

"Loved the Cederberg, need to explore it more."

Citrusdal, Sederberg

Citrusdal Country Lodge

"Die omgewing is pragtig!"

Clanwilliam, Sederberg

Clanwilliam Hills Dam House and Flat

"Op die vakansiedag was daar baie min besienswaardighede oop of beskikbaar."

Blad
Blad 10 - Wys 271 tot 300
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang