Verified Reviews
Clarens
All reviews have been left by LekkeSlaap customers staying in Clarens
Rated 4.7 out of 5 based on 3007 reviews.
"The best! Had a wonderful 3 days in Clarens! Can't wait to visit again! Great tourist destination for outdoor adventure, restaurants all excellent and great variety. Awesome scenery! A definite destination for a relaxing weekend."
"Clarens is a wonderful little town, and we will come back for more! This was our 3rd visit!"
"Weggesteek en pragtig met alles wat mens nodig het en soveel om te doen en sien!"
"Clarens is die ideale bestemming vir 'n rustige naweek weg van die gewoel van die stad. Pragtige natuurskoon, goeie restaurante en interessante winkeltjies om jou besig te hou."
"When in Clarens stop in at Clementine's: an AMAZING restaurant. Such good food and service, we headed back a second night."
"Clarens is n baie mooi dorp omring met pragtige landskappe, goeie eetplekke en vriendelike gasvrye mense, dis 'n moet vir persone wat kuns waardeer."
"Mooi dorp met baie eetplekke, baie om te doen en te sien in die omgewing, pragtige staproetes. Moet veral nie vergeet om by die Clarens Brewery langs te gaan vir hulle 6 craft biere en ciders."
"'n Wonderlike toeriste-bestemming ... veral die interessante winkeltjies en kunsgalerye."
"Baie vriendelik gemeenskap, die mense in die restaurante en winkels val behoorlik oor hul voete om jou te help. En die lekkerste eet- en kuier plekke. As jy van natuurskoon hou is Clarens DIE PLEK!"